Wheat turnaround strategy: Value for producers?
August 2018
DR DIRK STRYDOM, manager: Grain Economy and Marketing, Grain SA
In the last four years Grain SA worked hard in bringing changes to the wheat industry in order to make it more sustainable for...
Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Noordwes-streek
August 2018
Doeltreffendheid en effektiwiteit is beide belangrike konsepte vir die hedendaagse produsent. Deel 2 van hierdie reeks het ‘n bietjie meer lig op die Vrystaat-streek se effektiwiteit gewerp, waar daar vergelykings tussen ‘n paar...
Is herfskommandowurm ‘n gevaar vir Wes-Kaapse koringproduksie?
August 2018
HANNALENE DU PLESSIS, JOHNNIE VAN DEN BERG, albei van Noordwes-Universiteit en DARREN KRITICOS, CSIRO, Canberra, Australië
Die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) (Foto 1) is vir die eerste keer verlede jaar as ‘n nuwe indringerplaag in...
Is daar lig aan die einde van die liggingsdifferensiaaltonnel?
August 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
By die 2018 Graan SA Kongres was die liggingsdifferensiaal weer eens ‘n belangrike punt wat vir bespreking ter tafel geplaas is. Elke kommoditeitswegbreeksessie het die...
IMPACT of weeds and nematodes on crop production
August 2018
NANCY NTIDI, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
The role of weeds as hosts of other pests affecting crops does not only have an indirect effect, but also has an economic impact on crop production. Weeds serving...
Vrystaat se doeltreffendheid bekyk
July 2018
Doeltreffendheid en effektiwiteit en die feit dat beide belangrike konsepte vir die hedendaagse produsent is, is in Deel 1 van die reeks aangespreek. Verbruiksdoeltreffendheid van insette is van kardinale belang – en veral...
Tendense in wêreldproduksie en -verbruik van graan bekyk
July 2018
Internasionale graanmarkte is die afgelope vier tot vyf jaar gekenmerk deur ‘n “supersiklus”. Dit verwys na ‘n skerp toename in die produksie van die meeste grane en oliesade – wat oorwegend nuwe hoogtepunte...
Somergraansaadpryse: Het produsente rede tot kommer?
July 2018
Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het vroeër die jaar weer samesprekings met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se kommer oor stygende saadpryse gehou. Daar is tydens hierdie samesprekings klem gelê op die weerstand teen...
LESSE GELEER tydens die afgelope plantseisoen
July 2018
KOBUS VAN ZYL, senior landboukundige, Omnia Kunsmis
Elke plantseisoen het sy unieke uitdagings. Die 2017/2018-seisoen was geen uitsondering nie. ‘n Mens sien soms die uitdagings (wat soos ‘n groot berg voor jou lê) en eers...
Does our INSECT RESISTANT management strategy still work?
July 2018
DR ANNEMIE ERASMUS and ELRINE STRYDOM, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
Genetically modified maize expressing the Bt gene, is planted in South Africa to control one of the most important insect pests of maize, the African...