Vervaardig plaaslik en knap infrastruktuur op, maan bedryf
Met die buitengewoon hoë pryse van kunsmis en die kommer oor wat dit vir die volgende produksieseisoen inhou, het Graan SA besluit om ’n paneelbespreking oor die onderwerp by Kongres aan te bied. Die...
Driving new innovations to address rising input costs
Escalating input costs were at the centre of discussions at this year’s Grain SA Congress.
Dr Pieter Taljaard, CEO of Grain SA, hosted the first of two panel discussions on day one of Congress, during...
Heffing gee stukrag om lede se saak uit te dra
Richard Krige, visevoorsitter van Graan SA, het tydens Kongres sy dank uitgespreek teenoor Graan SA-lede vir hul getroue bydrae tot die organisasie. Die heffings in Tabel 1 toon die nuwe heffingsbedrag per kommoditeit soos...
Ons verantwoordelikheid in verandering
Met die uitdagings van die 2020-inperkingsjaar nog vars in die geheue, was die hoop vir 2021 geskoei op alles wat sou terugkeer na “normaal”. 2021 het egter onteenseglik bewys dat die wêreld verander het....
Merke… gereed… kom beleef dit!
Dit is met groot opgewondenheid en 'n gevoel van verligting dat Graan SA kennis geneem het van president Cyril Ramaphosa se toespraak op 22 Maart 2022, waarin hy die aangepaste Vlak 1-regulasies aangekondig het...
Groot deurbraak vir navorsers in koringgenetika
Daar bestaan tans vir die eerste keer in die geskiedenis van Suid-Afrika plaaslik die vermoë en kennis om koringgene te kloon en om die genoomvolgorde van ’n Suid-Afrikaanse koringkultivar te bepaal. Dit is danksy...
Rusland maak oorlog … maar wat beteken dit vir plaaslike produsente?
Suid-Afrikaners het die oggend van 24 Februarie 2022 wakker geword met die ondenkbare nuus: Rusland het begin met ’n volskaalse oorlog teen die Oekraïne. Markte het onmiddellik gereageer met die daaropvolgende tydperk wat gekenmerk...
NAMPO 2022 – beleef dit!
Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, is na ’n twee jaar lange afwesigheid gereed om weer ’n skouspel buite Bothaville aan te bied vanaf 16 tot 20 Mei...
Growth potential abounds for sorghum, study shows
Did you know that the humble sorghum grain is high in dietary fibre, assists in digestion, prevents celiac disease and allergies, is rich in antioxidant phenolic compounds – and yet is the least utilised...
Every farmer, big and small, plays a crucial role
Having grown up in a small rural village in the Western Cape where most families are involved in farming to supplement their household income, Joyene Isaacs, chairperson of the Agricultural Research Council (ARC) board,...















