Wenners se wenslys vir ’n beter landbou-omgewing

Die meeste mense het drome oor hulle eie toekoms, dié van hul kinders en oor die omgewing waarbinne hulle werk en funksioneer. Omdat produsente meestal praktiese mense is, is die meerderheid van hulle drome...

Benut die kans om jóú held te vereer

Graan SA en John Deere begin in die Desember/Januarie-uitgawe van SA Graan/Grain ’n splinter­nuwe reeks waaraan lesers kan deelneem. Die My Hero-reeks gee lesers die geleentheid om hulle hero in landbou in die kollig...

Skoonheidsbederwe ’n NAMPO-nuutjie wat werk

Die skoner geslag is vanjaar tydens NAMPO Kaap behoorlik gepamperlang. Dit was nie net die bekende, leersame en prettige NAMPO-vroueprogram wat die dames tot rus gebring het nie. Nee, vanjaar was man- en vroulief...

Grondlose boerdery bied kontantopsies

Grondlose boerdery bied ’n sinvolle, ekonomies lewensvatbare opsie vir volhoubare produksie van winsgewende kontantgewasprodukte. Dit kan aanvullend tot graan- en lewendehaweboerdery wees en kleiner en grootskaalse kommersiële ondernemings help om die boeke te laat...

Impact of EU Green Deal on South African agriculture

In 2020, the European Union (EU) adopted a set of policies aimed at making the EU ‘climate neutral’ by 2050, all under the so-called ‘EU Green Deal’. There are several initiatives that are covered...

CenGen – several milestones to celebrate

From a self-funded beginning to being instrumental in integrating the benefits of DNA/molecular technologies in a wide range of crops, this is the CenGen story … a story of not only utilising opportunities against...

SA more food secure despite fragile global score

Amidst an international deterioration in global food security for the third consecutive year, South Africa’s position out of 113 monitored countries has improved from 70th in 2021 and 69th in 2020 to 59th in...

Dié span laat die Kaapse wiele rol

’n Rekordgetal van 32 640 besoekers het die derde NAMPO Kaap wat van 14 tot 17 September by Bredasdorp plaasgevind het, bygewoon – amper dubbel die bywoningsyfer van die vorige skou wat op 16...

Kersmark op NAMPO Park vanjaar jaar selfs groter

Die OFM NAMPO Park Kersmark vind vanaf 24 November tot 26 November 2022 op NAMPO Park buite Bothaville plaas. Dit is die vierde jaar dat die Kersmark aangebied word en met 130 uitstallers en ’n...

NAMPO Kaap: landbou is die wenner

Te midde van welkome graanproduksiereëns asook heerlike sonskyndae was NAMPO Kaap 2022 op Bredasdorp ’n betekenisvolle sukses. Met 32 640 besoekers en 550 uitstallers oor die verloop van vier dae vanaf 14 tot 17...

LATEST EDITION