Februarie se helde is: Oom Broer Stapelberg, Ben van Rensburg en Edie van Wyk
Stigterslede leer boere weer vertrou
Februarie se wennominasie vir die Graan SA/John Deere My Hero-reeks kom uit Piet Retief, Mpumalanga.
Die voorsitter van die Piet Retief-studiegroep, Rian Maree, vertel dat die groep sy ontstaan gehad het...
Helde staan boer se skoene vol
Graan SA en John Deere se splinternuwe reeks, My Hero, wat in Januarie se SA Graan/Grain bekendgestel is, skop af met ’n weninskrywing uit Lichtenburg in Noordwes. André du Preez (53) van Grootpan se...
SOSIALE MEDIA – bly só uit die sop uit
Is jy die groepadministrateur van ’n WhatsApp-groep? Dan is dit belangrik om jou te vergewis van ’n onlangse opdatering wat moontlike regsimplikasies vir jou kan inhou.
Dié opdatering wat op 1 September 2022 deur WhatsApp...
Wanneer familie saam boer
Deel 1 – Oorsig
Familie-ondernemings lewer ’n beduidende bydrae tot die wêreld- asook Suid-Afrikaanse ekonomie. Na raming kan sowat 70% tot 90% van ondernemings in ontwikkelende ekonomieë as familie-ondernemings geklassifiseer word. In Suid-Afrika is die...
Competitions help producers stay ahead of the curve
On 15 November 2022 the world celebrated the fourth International Whole Grain Day to shed light on the role that whole grains play in sustainable food systems and healthier diets. In a time when...
National surveillance efforts bridge knowledge gaps
Lepidoptera (moths and butterflies) are some of the most damaging pests in agriculture, including on grain crops. The most important of these on maize in South Africa are Busseola fusca (African maize stalk borer),...
Survey highlights CA research needs
Conservation agriculture (CA) is widely reported to be climate smart and to promote sustainability of farming systems. However, switching from conventional tillage to CA is far from straightforward, as the basic principles need to...
SA-made agri satellite, a world first
The world’s first agriculture-focussed satellite, EOS SAT-1(AgriSat-1/ZA-008), was launched on 3 January 2023 by US aerospace company SpaceX at Cape Canaveral in Florida. The imaging satellite built by a South African company, Dragonfly Aerospace,...
Nasie ook in die Kaap in gesprek
Dit was wonderlik om vanjaar weer die Nasie in Gesprek-forum by beide Bothaville en Bredasdorp te kon lei.
As vertrekpunt het landbou dit nodig dat NAMPO Kaap ’n jaarlikse instelling op die kalender word, net...
Tyd vir nuwe kollektief is hier
Ons almal in Suid-Afrika is op die spreekwoordelike Titanic; ons weet die skip vaar in die verkeerde rigting en pyl op ’n ysberg af, want die kaptein is oorgerus en aan die slaap.
So het...















