Oorskakeling na sonkrag: Waar begin ek?
Ons het oor die laaste paar dekades so gewoond geraak aan Eskom wat elektrisiteit voorsien dat ons skrikkerig is vir die gedagte om alternatiewe energiebronne te oorweeg. Die tegnologie is vreemd en die vrees...
Privaat opwekking van krag – so lyk die geleenthede en beperkings
Verskeie rolspelers in die landbousektor is tans baie opgewonde daaroor dat die regering aandag skenk daaraan om geleenthede vir die privaat opwekking van krag te vergemaklik.
Daar is reeds verskeie geleenthede en moontlikhede in plek....
Agri SA-kongres gee groen lig vir omskakeling
Toestemming is deur die pas afgelope Agri SA-kongres in Oktober gegee dat Agri SA na ’n niewinsgewende organisasie omgeskakel mag word. Dit volg na deeglike oorweging en ’n geruime tyd van wye konsultasie met...
Input costs pose a threat to profitability
With good soil moisture and early spring rains, summer grain producers are grateful, excited and full of hope for the new season, but input price increases threaten to put severe pressure on the profitability...
Uitspraak oor waterregte ’n oorwinning vir landbou
Waterreghouers mag wel waterregte oordra ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet en dit is nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie. Dit was die uitspraak van regter Clive...
Die wonder en euwels van plastiek
Wie sal ooit die eerste plastieksak vergeet nadat ons gewoond was aan koerantpapier en bruinpapiersakke vir kruideniersware? Dit het die wêreld soos ’n storm getref, maar die skade is eers veertig jaar later ontdek...
Graansimposium bring rolspelers bymekaar
Agbiz Grain het sy jaarlikse simposiums hervat, gekleed in ’n nuwe aanlyn baadjie. Die 2021-simposium het oor vier dae gestrek met twee uur lange webinaarbesprekings elke dag. Daar is daagliks een belangrike tema aangepak...
Glimbakkies om oor te glimlag
Nie te lank gelede nie is bakkies slegs gesien as werkesels vir produsente en mense in die konstruksiebedryf. Met die koms van die dubbelkajuitweergawes het die prentjie egter verander en die dubbelkajuit het menige...
Farmer Development shifts into higher gear
Grain SA has been involved in developing emerging farmers since its inception. The Farmer Development Programme (FDP) forms one of the core business units of the organisation.
The aim of the programme is to equip...
Van die drukpers tot by die Breederivier
Kobus en Hannie Kemp boer sedert 1989 met skaap, bees en gesaaides op Napkysmond, hul familieplaas langs die Breederivier. Hoewel hulle tans afgetree is en die grond verhuur, is hulle steeds baie betrokke by...