LEER BY ANDER en uit jou EIE ONDERVINDING
Roubel Thomas behartig die graanproduksie op die plaas Riviera, een van Sitrusrand se plase, naby Cookhouse in die Oos-Kaap. Hoewel Sitrusrand dalk meer bekend is vir sitrusproduksie in die Sondagsriviervallei, staan die graanafdeling geensins...
Moet nooit ophou vrae vra en leer nie
Vyf geslagte se kennis en ervaring vorm die hoeksteen van Greyling van Niekerk van Makwassie se boerdery-onderneming.
Die oorspronklike akte van die plaas wat in die laat 1800’s aan sy ooroupagrootjie oorhandig is, dien as...
Sien optimaal om na jou omgewing
Theodor van Rensburg het vanjaar met die louere weggestap in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie in die afdeling vir sojaboonverbouing in die Noordwes onder droëlandtoestande.
Hy het die afdeling gewen deur sowat 500 kg/ha...
Grondgesondheid een van die kernaspekte vir sukses
Johann Pistorius het nooit besonder in gewasverbouing belanggestel nie. Sy voorliefde was beeste en daarom was die pad wat hy gestap het om te kom waar hy vandag is, nie aldag maklik nie. Die...
Positiewe uitkyk die sleutel tot sy sukses
In 2024 was Daniël Slabbert een van die Groei vir Goud-nasionale opbrengskompetisie se groentjies wat die afdeling vir sojaboonverbouing in die oostelike Vrystaat gewen het met ’n opbrengs van 3,71 t/ha.
Dit was egter nie...
Belê in TEGNOLOGIE
Modderbult-boerdery se sukses is oor geslagte gevestig. Die pa-en-seun-boerderyspan van Pieter Brits en sy seun, Dawie, boer al amper ’n dekade saam in die Balfour-distrik op die oostelike Hoëveld. Pieter boer al vir meer...
Streef altyd daarna om te verbeter
Reeds vroeg in die 2024/2025-seisoen het Kobus Louw gesien dat sy sojabone die potensiaal het om goed te presteer in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie.
Die blok sojabone het nie te-leurgestel nie. Met die opbrengs wat...
Gebruik ondervinding om jou toekoms op te bou
Wanneer jy jou 35ste mielie-oes van die land afhaal, kwalifiseer jy om ’n regmerkie in die blokkie langs ondervinding te maak. Braam du Plessis boer met hierdie ondervinding en agtergrond agter sy naam op...
Moenie afskeep as jy INSETTE AANKOOP NIE
Om met ’n eerste plek in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie weg te stap, is reeds ’n prestasie, maar om ’n nuwe opbrengsrekord van 14,71 t/ha agter jou naam te kan skryf in...
Daar moet ‘n rede wees vir elke aksie
PG van Zyl van PGL Boerdery in Schweizer-Reneke in die Noordwes-provinsie het die rekordboeke herskryf met ’n mielie-opbrengs van 14,25 t/ha in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie se afdeling vir mielies wat in...















