Só ploeg hulle terug
Die ontwikkeling van landbou is van deurslaggewende belang vir Suid-Afrika se ekonomiese groei, armoedevermindering en voedselsekerheid. Ten einde inklusiewe groei in die landbou te bewerkstellig, is ’n groot belegging in die skepping van infrastruktuur...
Paspoortstelsel vir graan binnekort in werking
Voedselveiligheid raak al hoe belangriker – die verbruiker raak meer gesofistikeerd en wil toenemend meer weet oor hoe voedsel geproduseer word en onder watter omstandighede. Hiermee saam is daar boonop die Verenigde Nasies se...
Graanprodusent van die jaar: ’n Ryk geskiedenis wat oor 22 JAAR strek
Die Graanprodusent van die jaar-toekenning vir uitmuntende graanproduksie is ’n gebeurtenis van groot betekenis in Suid-Afrika, met ’n ryk geskiedenis wat oor 22 jaar strek. Hierdie toekenning deur Graan SA erken die mees effektiewe...
Maak die beste van jou besoek aan NAMPO Kaap 2023
Met 500 uitstallers en ’n propvol program sal besoekers goed moet beplan om by alles uit te kom wat op Bredasdorp Park aangebied word vir NAMPO Kaap 2023.
Volgens Henk Aggenbach, voorsitter van Bredasdorp Park...
Dissiplinêre sake op die plaas kan in ’n nagmerrie ontaard
Deel 1
Een van die belangrikste bedrywe in ons land – en seker een van die mees arbeidsintensiewes – is boerdery. Alhoewel die meeste plase as ’n besigheid bedryf word, het produsente nie noodwendig ’n...
Regsaspekte wanneer plaagdoders nalatig aangewend word
Wet Nr. 36 van 1947 mag wel so oud soos die berge wees, maar staan steeds stewig om voedsel- en omgewingsveiligheid te verseker. Die wet verseker verder dat die middels wat produsente tot hul...
Wat presies is transitoversekering?
Transitoversekering verskaf aan die versekerde of enige individu wat ’n versekerbare belang het in die bates wat vervoer word, beskerming teen ’n aantal versekerbare risiko’s indien daar skade aan of verlies van die vrag...
What to do when someone applies for mineral rights on your land
Landowners or lawful occupiers of property often ask what they should do when someone else applies for mineral or petroleum resource rights (or related approvals) on their land. As a producer, it is necessary...
A few less obvious guidelines for handling plant protection products
It is well-known that there are a few principles of responsible use when working with plant protection products that are just not negotiable. Wearing the necessary personal protective clothing, applying products only according to...
Sorghum Cluster Initiative: What’s new with sorghum?
The sorghum industry in South Africa is facing huge challenges as both production and consumption have decreased dramatically in the past few decades. Sorghum production declined in part due to reduced demand, and in...















