Boerdery gaan oor MEER AS NET BOER

Stephan de Villiers (42) is ’n derdegenerasieprodusent van die Overberg-streek. Hy bedryf ’n gemengde boer­dery op Droëkloof, tussen Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap. Hier verbou hy koring, gars, kanola en hawer en boer...

Met kundigheid en kalmte loop hy voor

Boeta du Toit, wat sedert Januarie 2006 tot en met Junie vanjaar as uitvoerende hoofbestuurder van Agri NW gedien het, se leiding en waardevolle insigte het grootliks bygedra tot die vorming van landboubeleid en...

Dok Jan bring produsente en wetenskap bymekaar

Julie se held: Dr Jan Dreyer Dr Jan Dreyer het sy professionele loopbaan as landbouwetenskaplike aan die ontwikkeling van die graan- en oliesadebedryf toegewy. Hoewel hy aanvanklik op grondbone gefokus het, kronkel sy loopbaanpad verby...

Volunteering her way to success

June’s hero: Gugulethu Mahlangu Gugulethu Mahlangu is the June winner in the Grain SA/­John Deere My Hero series. She was nominated by Dr Garth Cambray. This talented young agripreneur is an experienced aquaponics and aquaculture producer...

Formidabele boervrou wat haar man kan staan

Mei se held: Celeste van der Merwe Celeste van der Merwe boer naby Reitz in die Oos-Vrystaat. Sy is deur Tiani Claassen, wat saam met haar man, Neil (Graan SA-raadslid), ook by Reitz boer, genomineer...

LEERGIERIGE JONGBOER DEEL GRAAG SY KENNIS

Maart se held: Danie Bester In die 20 jaar wat Danie Bester in boerdery betrokke is, vergestalt hy die beeld van ’n jong, moderne boer – nuuskierig, leergierig, tegnologie-bedrewe en gedrewe. Bester se wetenskaplike benadering...

’n Landboukundige wat gronde in Noordwes laat praat

Februarie se held: Martiens du Plessis Martiens en sy vrou, Esther, is ou bekendes in die Lichtenburg-omgewing waar hulle ’n groot deel van hul lewe saam geslyt het. Sedert Martiens se aanstelling by NWK se...

’n Mentor wat ander inspireer

Desember/Januarie se held: Daniël Pieters Agri Dwala (Edms) Bpk in die Napier-omgewing word besit en bedryf deur plaaswerkers wat boere geword het. Kosie van Zyl en Piet Blom het die Agri Dwala-program begin om as...

Onderwyser se passie vir landbou aansteeklik

November se held: Johan Louw Johan Louw, ’n landbouonderwyser by Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is die November-wenner in die Graan SA/John Deere My Hero-reeks. Dit was een van sy oudmatrikulante, Mandie Badenhorst, wat hom genomineer...

Sy navorsing van onskatbare waarde vir landbou

Oktober se held: Sakkie Koster Sakkie Koster is sekerlik een van die bekendste akkerbou­raadgewers in die oostelike Hoëveld. Hy en sy vrou, Elize, is ou beken­des in die Bethal-area waar hulle ’n groot deel van hul...

LATEST EDITION