’n Pa wat kies om dáár te wees
Julie se held: Ollie van den Hever
Vir Ollie van den Hever (48) is landbou veel meer as net sy brood en botter.
Hierdie graanspesialis van Centurion sien landbou as iets wat hom gevorm het sedert...
Haar hart klop vir enige lewende wese
September se held: Annique Bouwer
Annique Bouwer (36) se pad in landbou het in 2012 begin toe sy twee bokkies en twee skape hans begin grootmaak het. Na jare se harde werk, deursettingsvermoë en onwrikbare...
A mentor who became family … and a hero
October’s hero: Johan Kriel
Johan Kriel is a well-known face in agricultural circles and to say that he has a heart for agriculture, is an understatement. After having to sell their family farm in the...
Dok Jan bring produsente en wetenskap bymekaar
Julie se held: Dr Jan Dreyer
Dr Jan Dreyer het sy professionele loopbaan as landbouwetenskaplike aan die ontwikkeling van die graan- en oliesadebedryf toegewy. Hoewel hy aanvanklik op grondbone gefokus het, kronkel sy loopbaanpad verby...
He taught his son to love hard work
June’s hero: Teboho Mohono
Teboho Mohono (63) is the June winner in the Grain SA/John Deere My Hero series. He was nominated by his son, Tshepiso Mohono.
Teboho is a beef cattle (Bonsmara) and sheep (Dormer)...
Met kundigheid en kalmte loop hy voor
Boeta du Toit, wat sedert Januarie 2006 tot en met Junie vanjaar as uitvoerende hoofbestuurder van Agri NW gedien het, se leiding en waardevolle insigte het grootliks bygedra tot die vorming van landboubeleid en...
Klein maar getrain
Oktober se held: Annerette Meyer
Annerette Meyer mag dalk net elf jaar oud wees, maar behalwe dat sy nóú al weet dat sy ’n groot liefde vir boer-dery het, bedryf sy ook reeds haar eie...
He makes conservation agriculture work
March΄s hero: Cobus van Coller
Cobus van Coller is a grain producer in the Viljoenskroon area. He served on the board of Grain SA, chaired the NAMPO Harvest Day Committee for several years, and served...
Vlammehel bevestig opnuut hierdie boerseun se liefde vir landbou
Augustus se held: Frikkie Tolmay
Op 11 Augustus 2024 het die Tolmays van die Fochville-omgewing se lewens onherroeplik verander toe ’n verwoestende brand op die plaas uitgebreek het. Die gebeure wat daardie dag en in...
Volunteering her way to success
June’s hero: Gugulethu Mahlangu
Gugulethu Mahlangu is the June winner in the Grain SA/John Deere My Hero series. She was nominated by Dr Garth Cambray.
This talented young agripreneur is an experienced aquaponics and aquaculture producer...















