Willem inspireer sy gesin om ook te wil boer
Julie se held: Willem van Zyl
Karen van Zyl van die Noord-Kaap se held is haar hardwerkende man, Willem (58), ’n bona fide-boer op die plaas Nooitgedacht in die Orania-distrik. “Willem se hart klop warm...
He makes conservation agriculture work
March΄s hero: Cobus van Coller
Cobus van Coller is a grain producer in the Viljoenskroon area. He served on the board of Grain SA, chaired the NAMPO Harvest Day Committee for several years, and served...
Onderwyser se passie vir landbou aansteeklik
November se held: Johan Louw
Johan Louw, ’n landbouonderwyser by Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is die November-wenner in die Graan SA/John Deere My Hero-reeks. Dit was een van sy oudmatrikulante, Mandie Badenhorst, wat hom genomineer...
Jong boer waardeer wat sy pa doen
April se held: Naas Muller
“Hy het my geleer hoe om ’n boer te raak; en hy is lief vir wat hy doen.” Dit is die opsomming van Alec Muller (14) van Mosselbaai se nominasie...
Boerdery gaan oor MEER AS NET BOER
Stephan de Villiers (42) is ’n derdegenerasieprodusent van die Overberg-streek. Hy bedryf ’n gemengde boerdery op Droëkloof, tussen Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap. Hier verbou hy koring, gars, kanola en hawer en boer...
Klein maar getrain
Oktober se held: Annerette Meyer
Annerette Meyer mag dalk net elf jaar oud wees, maar behalwe dat sy nóú al weet dat sy ’n groot liefde vir boer-dery het, bedryf sy ook reeds haar eie...
’n Boervrou wat aanhou planne maak
Februarie se held: Venessa Oldewage
Venessa Oldewage is nie ’n vrou wat op moedverloor se vlakte bly sit wanneer die een misoes na die ander tref nie. Die boervrou in haar staan nie net reg...
He taught his son to love hard work
June’s hero: Teboho Mohono
Teboho Mohono (63) is the June winner in the Grain SA/John Deere My Hero series. He was nominated by his son, Tshepiso Mohono.
Teboho is a beef cattle (Bonsmara) and sheep (Dormer)...
Haar hart klop vir enige lewende wese
September se held: Annique Bouwer
Annique Bouwer (36) se pad in landbou het in 2012 begin toe sy twee bokkies en twee skape hans begin grootmaak het. Na jare se harde werk, deursettingsvermoë en onwrikbare...
Volunteering her way to success
June’s hero: Gugulethu Mahlangu
Gugulethu Mahlangu is the June winner in the Grain SA/John Deere My Hero series. She was nominated by Dr Garth Cambray.
This talented young agripreneur is an experienced aquaponics and aquaculture producer...















