Saai tussen mielies werp vrugte af
Gert Wessels, ’n produsent van Bothaville, is bekend vir die wisselboustelsel met permanente weiding wat hy al jare lank met groot sukses toepas. Om die volhoubaarheid van sy boerdery te bevorder, het hy sy...
Bemesting van dekgewasse – ’n holistiese benadering
Dekgewasse vorm ’n integrale deel van bewaringslandbou. Die bestuur en benutting daarvan is belangrik vir die herstel en ontwikkeling van die natuurlike omgewing waarin geboer word.
Elke produsent sal moontlik sy eie doelwitte en gebruike...
Boots die natuur na met mengsel van spesies
Produsente moet onthou hulle boer met grond – nie met mielies, skape, gras, beeste of bome nie. Binne-in die grond is lewende mikroörganismes wat die “kudde” is wat hulle moet bestuur en bewaar. Produsente...