Home MINI FOCUS COVER CROPS

MINI FOCUS COVER CROPS

Saai tussen mielies werp vrugte af

Gert Wessels, ’n produsent van Botha­ville, is bekend vir die wisselboustelsel met permanente weiding wat hy al jare lank met groot sukses toepas. Om die volhoubaarheid van sy boerdery te bevorder, het hy sy...

Boots die natuur na met mengsel van spesies

Produsente moet onthou hulle boer met grond – nie met mielies, skape, gras, beeste of bome nie. Binne-in die grond is lewende mikroörganismes wat die “kudde” is wat hulle moet bestuur en bewaar. Produsente...

Bemesting van dekgewasse – ’n holistiese benadering

Dekgewasse vorm ’n integrale deel van bewarings­landbou. Die bestuur en benutting daarvan is belangrik vir die herstel en ontwikkeling van die natuurlike omgewing waarin geboer word. Elke produsent sal moontlik sy eie doelwitte en gebruike...

LATEST EDITION