Beskerm saailinge teen slakke
Die toepassing van bewaringsboerdery as bewerkingstelsel hou verskeie voordele vir produsente van die Swartland en Suid-Kaap in. Die toepassing van hierdie stelsels waarin die behoud van oesreste op die grondoppervlak en minimum versteuring van...
Swartstam by kanola – siektebeheer deur kultivarweerstand
Deel 2
‘n Geskatte 95 000 ha kanola is in 2021 in die Wes-Kaap, wat feitlik al Suid-Afrika se kanola produseer, aangeplant. Dit is die grootste plaaslike aanplanting van kanola tot op hede, met ruimte...
Bewaringslandbou: Só reageer kanola op stikstofbemesting
Die oorgrote meerderheid kanolaprodusente in die Wes-Kaap pas reeds vir jare sekere aspekte van bewaringslandbou in hul boerderystelsels toe. Bewaringslandbou behels die toepassing van sekere basiese beginsels, naamlik so min as moontlik grondversteuring, die...
Langer groeiers meer riskant in wisselvallige klimaat
Gedurende die afgelope seisoene het die Wes-Kaapse Departement van Landbou ’n aantal proewe in die Swartland en Suid-Kaap geplant. Daar word jaarliks op Langgewens-navorsingsplaas in die Swartland en Tygerhoek-navorsingsplaas in die Rûens twee saaidatumproewe...
Die tegniek ingespan om gewasreaksie te meet
Data Intensive Farm Management (DIFM) is ’n bestaande multidissiplinêre navorsingsprojek waarbinne verskeie agronomiese proewe die afgelope jare op vyf plase uitgevoer is. Nuwe eksperimentele tegnieke is ontwikkel wat die grootte en die koste van...
Barley: significant increase in herbicide resistance found
It is a well-known fact that the presence of weeds in any crop has a negative impact on yield. The range of these crop losses depends on a variety of factors. One such factor...
Hoe staan sake met uitloopweerstand by koring?
Suid-Afrika se boeregemeenskap juig, want broodnodige reën het onlangs in groot dele van die land geval. In sommige streke was dit die eerste reën in nege jaar! Nog reën word vir die somerreëngebiede voorspel.
Dit...
Meer tonne sonder om koste op te jaag
Cobus Botha van die 2HB-boerdery tussen Winterton en Bergville is aangewys as die wenner in die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling vir sojabone in die besproeiingsgebiede met ’n opbrengs van 5,58 t/ha.
Die wenresultate is...
Success for former taxi driver
With the DEKALB hybrid DKC 73-74BR and a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza who farms near Amersfoort in Mpumalanga recently walked away with third place in the category for maize production in the...
Flinke wegspring verseker rekordoes
Neels Fourie van die plaas Avondster in Schweizer-Reneke was die wenner in die Groei vir Goud-sojaboonafdeling in die Noordwestelike produksiegebied met P 64T39R, ’n Pioneer-kultivar. Met ’n allemintige opbrengs van 5,34 t/ha het Neels...















