Higher maize yields with pathogen-free seeds
Seed-borne pathogens can infect seeds during seed production, be transmitted from seed to seedling and can infect the full-grown plant. Seeds are a highly effective way of transporting certain plant pathogens over long distances.
The...
Integrating plant biotech crops with IPM
Producers have always been at the forefront of the battle to manage insects, diseases, weeds and other pests. Fortunately, pest control strategies have continued to evolve over the years to become more effective.
The widespread...
’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier
Daar word verwag dat Intacta® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...
Beheer antraknose by bone effektief
Die swam Colletotrichum lindemuthianum veroorsaak antraknose op droë- en groenbone, wat lei tot opbrengs- en kwaliteitsverliese. Antraknose is hoofsaaklik ’n saadgedraagde siekte en simptome kan ook op die stamme, blare en peule waargeneem word.
Gunstige...
Voorteelprogramme baan weg vir beter koringoeste
Die beperkte genetiese variasie in koring noodsaak koringtelers in Suid-Afrika om deur middel van teelprogramme nuwe diverse bronne van genetika te ontgin. Introgressie van gewenste gene van wilde kiemplasma word aangewend om variasie te...
Beter resultate met dieper bewerking, wys Vrystaat-studie
Die oorsake en gevolge van grondverdigting op die semi-ariede watertafelsandgronde van die Noordwes-Vrystaat het al in die verlede heelwat navorsingsaandag gekry. Weens dié gronde se kombinasie van eienskappe is grondverdigting ’n ernstige probleem.
Onder die...
BLS on seedlings – cause for concern
Bacterial leaf streak (BLS) is becoming a serious problem in the Amersfoort/Wakkerstroom area. An outbreak was reported during the 2020/2021 maize growing season on the farm of Ghini Greyling, who noticed the lesions.
Early in...
‘n Handvol nuwe kultivars getoets
Nasionale grondboonkultivarevalueringsproewe word jaarliks deur die LNR-Graangewasse in samewerking met die bedryf uitgevoer, waar plaaslik geregistreerde kultivars van verskeie maatskappye asook LNR-teellyne in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika getoets word.
Die inligting wat uit hierdie evaluasies...
Beskerm saailinge teen slakke
Die toepassing van bewaringsboerdery as bewerkingstelsel hou verskeie voordele vir produsente van die Swartland en Suid-Kaap in. Die toepassing van hierdie stelsels waarin die behoud van oesreste op die grondoppervlak en minimum versteuring van...
Swartstam by kanola – siektebeheer deur kultivarweerstand
Deel 2
‘n Geskatte 95 000 ha kanola is in 2021 in die Wes-Kaap, wat feitlik al Suid-Afrika se kanola produseer, aangeplant. Dit is die grootste plaaslike aanplanting van kanola tot op hede, met ruimte...















