Fisiese vereistes vir landboukalk

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Hierdie is die sewende artikel in die reeks en is een van...

Klimaatsverandering – wat produsente moet weet

Klimaatsverandering is op almal se lippe met die dat rekord- maksimum temperature dwarsoor die wêreld aan die orde van die dag is. Wat minder seker is, is wat met reënval gaan gebeur, alhoewel stygende seetemperature...

Die rol van bewerking en wisselbou in onkruidbeheer

Onkruiddruk in bewaringsboerderystelsels bly ’n knel­punt en onkruiddoderweerstandigheid is ’n toe­nemende probleem regoor die wêreld – ook in Suid-Afrika. Hoë vlakke van onkruiddruk word veral­ in langtermyn-geenbewerkingstelsels waargeneem, waar onkruiddoders algemeen gebruik word. Onkruiddoderweerstandigheid kom...

’n Nuwe rampokker in saad – aalwurmnavorsing weer in kollig

Grondbone word onder besproeiing sowel as op droë­land verbou, hoofsaaklik in die westelike en­ noord-westelike gedeeltes van die Vrystaat, Noordwes, Noord-Kaap, Limpopo en Mpumalanga. Beide kommersiële produsente en kleinboere verbou hierdie proteïen- en olieryke...

Wintergraan – so lyk saadpryse in 2021

Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig die produsent se duurste inset nie, maar wel moontlik die belangrikste. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring, veral in die noorde van...

Berging beïnvloed saadkwaliteit só

Agteruitgang van saad is die verlies aan saadkwaliteit, lewensvatbaarheid en lewenskragtigheid as gevolg van nadelige omgewingsfaktore (Kapoor et al., 2010) en is dus ’n ongewenste en nadelige kenmerk van saad in die landbousektor. Kwaliteitsverliese...

Kies kultivars volgens wortelgroei

By mielies speel wortels ’n belangrike rol in die plant se vermoë om te produseer. Dit is die orgaan waardeur die opname van water en mineraalvoeding plaasvind. Wortels is ook die anker wat verantwoordelik is...

Preserving bt technology through stewardship

The dictionary definition of stewardship means ‘to take care of something’. Within the plant biotechnology context, stewardship is defined as the responsible introduction and use of biotech-derived products across the entire plant product life...

Certified seed wins the race

Seed represents culture, tradition, diversity and – most of all – life. It enables survival through the production of diverse, healthy food. As the global population continues to grow, the need to produce more seed...

LATEST EDITION