Stropers en modder is nie maats nie
Stropers word nie ontwerp om in modder te werk nie en is geneig om vas te sit. Indien ’n stroper nie korrek uit die modder herwin word nie, is skade die produsent se voorland.
Die...
Wenkombinasie vir trekkers – bepaal dit só
Ten einde wins te maksimeer, moet optimale opbrengste verkry word – dit vereis onder meer dat binne die optimale plantvenster geplant moet word.
Om tydig te kan plant, beteken dat al die bewerkingsaksies tydig uitgevoer...
Suurgrond – behoorlike vermenging van kalk is ’n móét
Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie twaalfde en laaste artikel in die reeks, skryf dr...
Koring op koers vir ’n goeie oes
07/07/2021
Die plaaslike wintergraanseisoen is goed aan die gang en tans lyk produksie-omstandighede – veral in die Wes-Kaap – belowend. Goeie, wydverspreide reën het oor die produksiegebiede voorgekom en aanplantings kon goed plaasvind, ten spyte...
Rooi ligte flikker oor glifosaat
Met Suid-Afrika se gesofistikeerde en redelik georganiseerde insetbedrywe kon ons nog altyd met trots sê dat ons uiters selde tekorte aan kritieke insette beleef.
Ons land se afhanklikheid van invoer om in die plaaslike behoefte...
Maize stalk rots: unseen yield assassins
The most commonly reported fungal stalk rots of maize in South Africa are Diplodia, Fusarium, Gibberella and charcoal stalk rot. The only bacterial stalk rot on maize is termed bacterial whorl and stalk rot...
BT-Gewasse – toevlugte noodsaaklik om weerstand te voorkom
Suid-Afrika is een van slegs agt lande in Afrika waar geneties gemodifiseerde gewasse (GM-gewasse) aangeplant mag word. Uit die 47 lande op die vasteland het produsente slegs in Suid-Afrika, Burkina Faso, Nigerië, Eswatini, Malawi,...
Plantdatum kan mielies maak of breek
Graanprodusente neem jaarliks, voor elke seisoen, ’n hele klompie belangrike bestuursbesluite. Twee van die deurslaggewende besluite wat ’n groot impak op opbrengs aan die einde van die seisoen het, is kultivarkeuse en planttyd.
As gevolg...
Hoe beter jy jou grond ken, hoe groter die opbrengs
Gereelde grondontleding is ’n uiters belangrike faktor in gewasverbouing en vorm die basis van grond- chemiese bestuur. Die doel is uiteindelik om die grondstatus in balans te bring om sodoende optimale opbrengs te verseker....
Strategieë om grondsuurheid in BL-stelsels te beheer
Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie elfde artikel in die reeks ondersoek die outeurs die...