Verlaag beurtkrag se impak op besproeiing
Dit is so dat beurtkrag veral vir besproeiingsprodusente baie geld kos. Nie net word opbrengs benadeel nie, maar as die krag by spilpunte en pompstasies nie reg afgesit word nie, kan pompe beskadig word....
Construction machines make farming easier
As farms continue to grow in size and complexity, so too do the infrastructural demands. Larger and more sophisticated farms often have greater needs for on-site construction and maintenance work.
Are producers acquiring more construction...
Holistic approach needed to curb Diplodia
Diplodia ear rot occurs sporadically over seasons depending on climatic conditions. In epidemic seasons (early season dry weather and excessive wet, warm weather during grain fill) it is possibly one of the most damaging...
Herlewingslandbou laat die boeke klop
Amerikaanse herlewingsprodusent, Rick Clark van Indiana in die VSA, en ’n Bonsmara-stoetboer van Dewetsdorp in die Vrystaat, Gerrit van Zyl, sit om dieselfde vuur wanneer dit by een van die redes kom waarom hulle...
Control options for white mould on grain
Sclerotium rolfsii (Athelia rolfsii) commonly known as southern blight, southern stem blight or white mould, infects more than 500 plant species including crops such as groundnut, sunflower, soybean, potato and tobacco to name a...
Hoe verskil die natuurlike en nywerheidsgips?
Gips kom wêreldwyd algemeen voor, beide as ’n mineraal (gemynde gips) sowel as ’n industriële neweproduk (fosforgips of nywerheidsgips). Beide vorme van gips word vryelik in Suid-Afrika as ’n grond- en waterameliorant gebruik.
Natuurlike gips...
Hoe verander grondchemie met presisiepraktyke?
Die gebruik van presisiestelsels vir grondchemieregstellings in Suid-Afrikaanse boerderye is reeds ’n gevestigde praktyk. Sommige produsente is al in hul tweede of derde siklusse van regstellings op dieselfde grond. Dit is interessant om terug...
Loging van voedingselemente uit grond ná nat seisoen
Na die afgelope twee goeie reënseisoene en in plekke wat bogemiddelde reënval ontvang het, ontstaan die vraag of van die voedingselemente uit die grond geloog het. (Loging is die verwydering van oplosbare stowwe.) Indien...
Wat is beter: Bandplasing of uitstrooi van kunsmis?
Watter metode is die beste wanneer dit kom by die toedien van kunsmis? Dit is beslis iets waaroor graanprodusente behoort te dink. Om die vraag te beantwoord moet produksietoestande eerstens in ag geneem word.
Gronde...
Plasing van topbemesting is deurslaggewend
Met bemestingskoste en algemene produksiekoste wat die laaste paar jaar die hoogte ingeskiet het, word dit al hoe belangriker om die meeste te maak van elke inset om winsgewend te bly.
Een van die grootste...