Do not give up

First-time entrant in the Grain SA Grow for Gold yield competition, Job Dube, was crowned the best for maize production in KwaZulu-Natal. Dube’s yield of 16,78 t/ha earned him the first place in this...

Dié riglyne help produsente met bemesting

Fertasa se bemestingshandleiding word ge­reeld gekritiseer oor die bemestingsriglyne wat daarin vervat is. Eerstens moet dit gestel word dat Fertasa se lede geloofwaardige, verantwoordelike en volhoubare grondvrugbaarheid en plantvoeding voorstaan. Fertasa bestaan reeds vir langer...

Verandering in klimaat skets ’n somber prentjie

Grondbone (Arachis hypogaea L) is een van die vernaamste olie- en voedselgewasse in die wêreld. Dit word geproduseer onder verskillende reënval- en temperatuurregimes en op verskeie grondsoorte, waarvan sandgronde die mees gewenste is. Aardverwarming...

Beste praktyk vir toedien van landboukalk op suurgronde

Met die hoë insetkoste van graan moet produsente baie aandag aan doeltreffendheid en effektiwiteit gee. Die bekalkingsproses word nie hiervan uitgesluit nie. Die effektiwiteit van landboukalk word in ’n groot mate deur die volgende faktore...

Saadtelers mik na optimale volhoubaarheid

Omdat saad grootliks opbrengs en wins bepaal, is dit een van die belangrikste landbouproduksie-insette. Hoewel produsente nie altyd beheer oor hul produksie-omgewing het nie, is hulle verantwoordelik vir die keuses wat hulle uitoefen. Saadprodukte wat...

Hoe kan Sclerotinia in die komende seisoen beheer word?

Die 2021/2022-groeiseisoen het talle uitdagings gebied, waarvan ’n oormaat reën en Sclerotinia-infeksies – veral by sonneblom – die grootste was. Produsente is nou met reg bekommerd oor die beheer van dié siekte in die...

Lae valgetal by koring – opsies om impak te versag

Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen in veral die Wes-Kaap het uiters positiewe produksietoestande gehad. Produksie vir koring het die tweede hoogste vlak sedert 2009 bereik. Alhoewel die Wes-Kaap gunstige produksie-omstandighede ervaar het, was die res van die...

BLS on seedlings – cause for concern

Bacterial leaf streak (BLS) is becoming a serious problem in the Amersfoort/Wakkerstroom area. An outbreak was reported during the 2020/2021 maize growing season on the farm of Ghini Greyling, who noticed the lesions. Early in...

Probleme onder onkruid se enjinkap

Hoe is dit moontlik dat so ’n klein bietjie onkruid­doder die vermoë besit om ’n hele onkruid­plant dood te maak? Onmiddellik het hierdie vraag my teruggeneem na my prille jeug en Bethlehem se winters… Ek...

Behaal só sukses met sojabone in die Wes-Vrystaat

Onlangse gebeure in die wêreld het gesorg vir groot onsekerheid en met insetkoste wat die hoogte inskiet, is daar groot druk op die landbousektor geplaas. Dit beteken dat winsmarges al hoe kleiner raak, wat...

LATEST EDITION