Glifosaat se groei- en opbrengsverhogende uitwerking op plante
September 2016
CHARLIE REINHARDT, dekaan: Villa Academy
Normaalweg bevorder onkruiddoders gewasse se groei en opbrengs deur onkruide se kompetisie met die gewas vir water, voedingselemente en lig uit te skakel. In hierdie artikel egter, word die...
Efficacy of entomopathogenic nematodes for control of cutworms
September 2016
TSHIMA RAMAKUWELA, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem
Entomopathogenic nematodes (EPNs) are naturally occurring round worms, which live in a symbiotic rela tionship with highly specialised bacteria capable of causing mortality in an insect host within...
Charcoal rot could be the next game changer
September 2016
MARYKE CRAVEN, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom
Climate change is definitely the new buzzword worldwide, with some viewing it as just another annoying scare tactic dreamt up by environmentalists, whilst others see it as part...
Blaarmyners verbreed hul grense
September 2016
GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Die blaarmyner, Agromyza ocularis (Foto 1), wat in die blare van grasse myn, is aanvanklik in 1959 deur entomoloë bokant Gydopas, tussen Ceres en Citrusdal in die Wes-Kaap, versamel. ‘n Paar ander...
Bepaal self die effektiwiteit van chemiese onkruid- en plaagdoders – doen dit reg en...
September 2016
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Onkruid is een van ‘n graanprodusent se grootste vyande. Soms lyk dit of hierdie vyand die oorhand kry, met die gevolg dat produsente produksie en geld inboet. In baie...
Beheer mieliestamboorders met Bt-mielies
September 2016
ANNEMIE ERASMUS, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Bt-mielies word sedert 1998 met goeie resultate – wat die beheer van stamboorders betref – in Suid-Afrika geplant. Die mieliestamboorderkompleks bestaan uit die volgende drie spesies: Die Afrika-mieliestamboorder,...
A look at Exserohilum leaf blight of sorghum
September 2016
MARYKE CRAVEN, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom
Leaf diseases are problematic in crops for various reasons, one being that they damage that part of the plant tasked with the production of glucose (sugars). Every square...
Optimum trekkerwerkverrigting spaar brandstof
August 2016
JOHAN VAN BILJON, senior navorser: Meganisasie, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese
By die aankoop van 'n trekker betaal 'n produsent in rand- en sentwaarde vir die optimale werkverrigting van 'n trekker. Ten einde hierdie waarde vir...
Grondbewerkingspraktyke gerig op maksimum vogbenutting
August 2016
SAKKIE KOSTER, Pioneer
Grondbewerking het sy grondslag gekry met die eerste ontwerpte ploeg in 1730 met die hoofdoel om onkruid te beheer. Hierdie stelling is nog lank daarna gehuldig, maar soos kennis en insig...
Die ideale trekker en hoogloopspuit mag rubberrusperbande gebruik
August 2016
SAREL DU PLESSIS, Mascor
Die bestaan van kruiptrekkers en die ontwikkeling van kruiptrekkers is amper so oud soos die ontwikkeling van konvensionele trekkers self. Met tyd het daar 'n nuwe neiging gekom: Rubberrusperbande. Hierdie...