Hoeveel moet ek vir ‘n bul betaal?
October 2016
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
As jy met beeste boer, gaan jy heel waarskynlik een of ander tyd 'n bul benodig. Om te besluit hoeveel om vir die dier te betaal, is egter 'n uitdaging.
Gewoonlik is...
Conservation agriculture: Ultra-high stock density grazing systems
October 2016
WAYNE TRUTER, University of Pretoria, LINDEQUE DU TOIT, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA, GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute and ANDRÉ LUND, producer
This article highlights the methods of utilising crop species that play...
Breër oorsig van die beesvleisbedryf
October 2016
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA
Die afgelope jaar is gekenmerk deur uitdagende omstandighede in die landbousektor. Die hele bedryf het gebuk gegaan onder die ergste droogte in 100 jaar. Hierdie knellende droogte...
Bedryf ek die regte beesproduksiestelsel?
October 2016
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Lae winste is ook vir die veebedryf 'n realiteit. Dit laat 'n mens anders na sake kyk. Menige produsent wonder of ander veeproduksiestelsels nie dalk beter vaar nie, by voorbeeld: Is...
Vals berigte van VALSKOMMANDOWURMVLUGTE?
September 2016
GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem en HANNALENE DU PLESSIS, Noordwes-Universiteit
Valskommandowurm (Foto 1a en Foto 1b) – wat altyd op die agtergrond was – het in 2010 ‘n prominente plek ingeneem nadat ‘n uitbreek op gars groot...
The use of resistant cultivars for control of wheat rusts
September 2016
TAREKEGN TEREFE, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem
Three types of rust diseases (stem rust, leaf rust and stripe rust) caused by fungi, commonly infect bread wheat in South Africa. These rusts can be easily distinguished...
RANKENDE ONKRUIDE: ‘n Kopseer in mielieproduksie
September 2016
ELBÉ HUGO en MARLENE VAN DER WALT, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
In meeste gevalle word produsente eers bewus van rankende onkruide wanneer dit teen volwasse plante begin oprank. Rankende onkruide is strawwe kompeteerders vir...
ONKRUIDDODERSKADE: Wie is aanspreeklik?
September 2016
JACK JOOSTE, spesialiskonsultant in Onkruidwetenskap
Sedert 1993 het ek etlike honderde gevalle ondersoek waar onkruiddoders gewasse beskadig het. Dit is maar net dié waarvan ek weet. Dit is beslis ‘n onrusbarende toedrag van sake,...
Molecular genotyping of target-site resistant ryegrass: A harsh reality…
September 2016
SCOTT SYDENHAM and HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem
In a previous article the concept of making use of DNA markers to identify the presence of specific target-site mutations in herbicide resistant weeds has...
Interaksie tussen Russiese koringluis en koring onder droogtetoestande
September 2016
ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Opbrengs by gewasse word beïnvloed deur omgewingsfaktore soos onder andere lae grondvog, hoë temperature en insekte. Elk van hierdie eksterne faktore kan die plant negatief affekteer.
Waterstres is ‘n omgewingsfaktor wat...