Dit is hoekom…

August 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek het die ander dag ‘n interessante aanhaling raakgelees wat my weer opnuut laat dink het oor die toestand waarin ons land en sy mense is. Vry vertaal het...

Wat het van ons land geword?

July 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit nou die aand in die nuusateljee in Pretoria en wag vir die nuusleser in Johannesburg se onderhoud met my. Die hoofnuus gaan oor ons president se behuising...

Samesyn in ‘n biertuin

July 2015 Beste Grootneef Ou Neef, ek sit die anderdag in NAMPO se biertuin en luister hoe die manne by die tafel langs my visvangstories uitruil. Die een storie wat oral opduik, maak nie saak in...

Die tweede Groot Trek – implikasies vir landbou

June 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO In die 1838 het daar ‘n beweging gekom vanuit die Kaap na die onbekende binneland – amper blindelings weens omstandighede wat so sleg was dat die onbekende beter sou...

Die Anakonda

June 2015 Beste Grootneef Langenhoven het baie spitsvondighede kwytgeraak. Een daarvan was “Een man met ‘n goeie plan, is ‘n meerderheid”. Só was dit ook die aand met die Jeugkommissie. Die debat was genadiglik nie oor...

Load shedding, food “shedding” and statues…

May 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO With the drought in the north and countrywide load shedding, the thought crossed my mind that it was just the grain producers of our country who stood between load...

Die kort trek na die nuwe normaal

May 2015 Beste Grootneef Die suidewindjie jaag vanoggend die stowwe in sulke bondels oor die plaaswerf. Die somer is oplaas verby en die eerste ryp sal nou enige stil nag val...Ou Neef, dis wrintiewaar tyd om...

Beurtkrag, beurtkos en standbeelde…

May 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO So deur die droogte in die noorde en die landswye beurtkrag, het die gedagte by my opgekom dat dit net die graanprodusente van ons land is wat tussen beurtkrag...

Grain SA Congress 2015 in retrospect

April 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO In my opinion there were two big new tendencies at the Grain SA Congress 2015, namely: Politicians started listening to producers; and producers’ ability to overcome problems. Minister Senzeni Zokwana...

Fluisteringe uit ‘n ou gebou

April 2015 Beste Grootneef Ek en Buurman het vroeër vandeesweek oor die draad staan en kuier. Dis droog man, die veld is sommer vaal. Buurman vertel toe dat die ou NAMPO-gebou in Bothaville uiteindelik verkoop is. Daardie...

LATEST EDITION