Om afskeid te neem

Beste Grootneef Om afskeid te neem is so deel van die lewe soos die son wat soggens opkom en saans weer in die weste met laaste lig verdwyn. Elke dag met geleende tyd – sonder...

Willem inspireer sy gesin om ook te wil boer

Julie se held: Willem van Zyl Karen van Zyl van die Noord-Kaap se held is haar hardwer­kende man, Willem (58), ’n bona fide-boer op die plaas Nooitgedacht in die Orania-distrik. “Willem se hart klop warm...

Farming success comes from asking and learning

Johannes Setshego (50) grew up on a farm in the Winburg area where his father was a farm worker for a commercial producer. He says he always loved being on the farm, but had...

Om ’n fluitjie te blaas of nie

Beste Grootneef Die winter het nou behoorlik sy tande in die Vrystaatse vlaktes ingeslaan. Koue nagte onder ’n helder sterreprag met temperature vêr onder die zero’s wanneer die son sak. Helder sonskyndae wat die oggendryp...

Liefde vir boerdery kom oor geslagte heen

Junie se held: Herman Drotsky As boerdery in jou bloed is, maak dit nie saak hoe oud jy is nie, jy is ’n boer. Só glo Dehan Drotsky (12) van Bethal wat die My Hero-kompetisie...

Great success begins with a small step

Although Siyabonga Nomlala (42) from Franklin in KwaZulu-Natal dreams of being a commercial farmer, he is focusing on being a successful smallholder farmer who is able to support himself. ‘For now, I am happy...

Leonardo

Beste Grootneef Soms gebeur dit dat ’n besonderse mens die moeilikste van omstandighede oorwin om vir eeue daarna nog vir hul grootsheid onthou te word. Een so ’n persoon wat – ten spyte van die gebroke...

Andries trap diep spore in die Wes-Kaap

Mei se held: Andries Theron Mei se genomineerde vir Graan SA/John Deere se My Hero-reeks is ’n ou bekende van die Wes-Kaap se Koringberg-area. Andries en Karin Theron boer saam met hulle seun, Frikkie, met...

‘Farming is not for the lazy’

After completing his school education, Thokozani Hlatswayo (41) first worked for a firm making office furniture, later becoming the mainline operator. He then changed careers and worked for African Cables, a company that replaced...

Om aan te pas

Beste Grootneef Die seisoen draai nou vinnig met ’n nuwe koue, droë wit seisoen wat op pad is. Die veld is pure herfs nadat die eerste ryp plek-plek soos as oor die vleie uitgestrooi is....

LATEST EDITION