SA Grain June 2020

Hanteer paniek en spanning in hierdie tye só

Onsekere tye soos die wat ons tans beleef, is ’n ware teelaarde vir stres, paniek en angstigheid, maar wat nou daarmee gemaak? Hoe hanteer en oorkom ek dit? Ek glo dié vrae is al deur ons almal gevra, en ek deel graag ’n paar feite en wenke met jou. Ek skryf vandag vir jou op […]

Een besluit kan jou hele lewe beïnvloed

Mariana Purnell, sedert Augustus 2013 die hoofbestuurder van Agbiz Grain, tree aan die einde van Junie 2020 af, maar dit beteken geensins dat sy haar graanskoene gaan uittrek nie. Sy is reeds sedert Maart 2004 in die graanbedryf betrokke en gaan vir eers aanbly as die voorsitter van Cereal Science and Technology SA (CST-SA). Dan […]

Crop quality results are in

The first and very crucial step in any crop survey is obtaining the samples that will provide information about the quality of the crop. Without the cooperation of the commercial grain silo owners, members of Agbiz Grain, who supply these samples to the Southern African Grain Laboratory (SAGL) without any cost, these surveys would not […]

Ottosdal-proewe keer dié kennis dalk op sy kop

Proefwerk deur die Ottosdal Geenbewerkingsklub dui tans daarop dat die wisselbou-effek onder geenbewerking verskil van die wisselbou-effek wat in bewerkte grond gevind is. Die verskil kan bes moontlik aan die verandering in die gesondheid van die grond toegeskryf word. Wisselbou is ’n baie ou praktyk in gewasverbouing. Trouens, dit was waarskynlik een van die belangrikste […]

Jongste saadpryse sê mekaar die stryd aan

Insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Dit sluit die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – in. Alhoewel Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep bykans twee maal per jaar met saadmaatskappye vergader, kan daar nie aan hulle voorgeskryf word wat met pryse moet gebeur […]

Landboukolleges vertel hoe hulle uitdagings aanpak

Tersiêre instellings moes weens die Covid-19-inperkings met innoverende oplossings vorendag kom om te verseker dat studente steeds onderrig ontvang. Sedert president Cyril Ramaphosa se afkondiging op 23 Maart dat daar vanaf 29 Maart ’n algehele inperking in Suid-Afrika sou wees, moes daar vinnig planne gemaak word om studente op datum met hulle studies te hou. […]

Die toekoms van landbou is die jeug

Graan SA is een van die stigterslede en hoofborge van ’n nuwe landbou-akademie wat in die Vrystaatse dorp Reitz geleë is. Die akademie wat tans 25 leerders deur die graad 10-kurrikulum begelei, is ’n bedryfsgedrewe inisiatief om die jeug van landbou met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om die bedryf in […]

Supporting students through funding and networking

Bursary schemes aimed at furthering agricultural research and administered by L&L Agricultural Services, are currently benefitting 31 postgraduate students from several South African universities. These bursaries are enabling research in a variety of fields, including plant breeding, soil microbiology, agricultural economics, biometry, agricultural engineering, agronomy, food sciences (relevant to the crop industry), conservation agriculture, data […]

Graanwaardeketting se waarde

18/05/2020 Die graanbedryf in Suid-Afrika speel nie net ’n belangrike rol in die plaaslike landbou-ekonomie nie, maar het ook ’n noemenswaardige impak op die breër ekonomie in Suid-Afrika. Grane soos mielies en koring is ’n belangrike stapelvoedsel vir ’n groot gedeelte van die Suid-Afrikaanse bevolking, wat op ’n daaglikse basis daarvan afhanklik is vir oorlewing. […]

Climate change will impact entire grain value chain

A sustainable and inclusive food value chain is defined as the full range of farms, firms and value-adding activities that transform raw agriculture materials into food products, that are sold to final consumers, in a manner that is profitable throughout the chain, has broad-based benefits for society and does not permanently deplete natural resources. Climate […]