SA Grain August 2020

Beter chemie met rekenaars

Kunsmatige intelligensie (KI) is vandag meer as net wetenskapsfiksie. Dit het ’n kragtige bondgenoot in die ontwikkeling van landboutegnologie geword, waarvan landbouchemikalieë geen uitsondering is nie. KI is reeds sedert die 1950’s ’n navorsingsonderwerp en alhoewel daar nog nie heeltemal tot by selfdenkende robotte gevorder is nie, het ongelooflike ontwikkeling in hierdie veld plaasgevind. Om […]

’n POPI om nie sonder handskoene aan te pak nie

Onlangs vertel ’n produsent my van die voorval waar ’n diensverskaffer sy persoonlike inligting asook dié van ander kliënte in ’n gesamentlike rekeningstaat uitgestuur het. Al die kliënte se private inligting, soos woonadres, kontaknommer, die bedrag uitstaande asook die dienste wat verskaf is, is met al die kliënte van die diensverskaffer gedeel. Die gevolg was […]

Landboukrediet in troebel waters

Dit is geen geheim dat die Suid-Afrikaanse landbou­sektor deur krediet gedryf word nie. Daar is slegs enkele produsente wat vandag nog op ’n kontantbasis kan produseer, veral binne gewasverbouing. Verder is dit waar dat die landbousektor ’n klompie uitdagende jare beleef het, met droogte wat heelwat produsente op hul knieë gedwing het. Uit die nuwe […]

Skikking kan Bayer meer as $10 miljard kos

Bayer, het in Junie aangekondig dat hy $10,9 miljard beskikbaar gaan stel om huidige en potensiële Roundup-litigasie te skik. Die reeks skikkingsooreenkomste sal ongeveer 75% van die sowat 125 000 eise dek. Werner Bauhmann, internasionale hoofbestuurder van Bayer, glo die Roundup-skikkingsooreenkoms is die regte aksie op die regte tyd. Hy sê dit sal die onsekerheid […]

Supersiklus en COVID-19 plaas druk op graanpryse

Daar is tans baie gesprekke oor COVID-19 se impak op die landbousektor. Die graanbedryf het die afgelope paar seisoene nie goeie marges beleef nie en dit wil voorkom of dit nie vinnig gaan verbeter nie. Die wêreld is reeds in ’n supersiklus. Dit beteken produksie groei vinniger as verbruik en daar onstaan ’n globale surplusvoorraad. […]

European Union agreement that’s falling short

The SADC-EU Economic Partnership Agreement (EPA) is an important agreement between the European Union (EU) and six members of the Southern African Development Community (SADC), namely Botswana, Lesotho, Namibia, South Africa, Eswatini and Mozambique. Initially, the EPA was designed to cover a host of disciplines, including trade in goods and services, investment, competition, intellectual property, […]

Liggingsdifferensiaal – die pad vorentoe

15 Julie 2020 – Die liggingsdifferensiaal is sekerlik een van die mees kontroversiële onderwerpe in die plaaslike graan- en oliesademark. Die stelsel is reeds sedert die ontstaan van die vrye mark in werking, alhoewel daar oor tyd al heelwat veranderinge aan die tegniese aspekte daarvan aangebring is. Tog is die beginsel van ’n enkelverwysingspunt steeds […]

Ontledings speel groot rol in moderne boerdery

Fertasa, in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die eerste artikel, “Dié onsigbare bedreiging vreet aan graanoeste” het in die Julie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn en is op www.sagrainmag.co.za beskikbaar. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. In hierdie artikel skryf […]

Seedling diseases lead to poor establishment

Sunflower is grown in many parts around the globe and is considered one of the most important oilseed crops in the world. It is also an important crop in South Africa and 678 000 tons was produced on 515 350 ha in 2019 locally. The most important production areas are in the Free State, Limpopo […]

Beter kans op wins met dié beesstelsels

Die veebedryf, soos baie ander bedrywe, gaan gebuk onder omstandighede wat tot laer winste lei. Doeltreffendheid en effektiwiteit moet deurgaans verhoog word om koste te beperk en sodoende ’n beter kans op wins te hê. Bemarking is net so belangrik soos produksie, veral in die veebedryf waar produksie baie seisoenaal van aard is. Binne die […]