SA Grain November 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Suksesse in grondhervorming op databank vasgelê – Agri S`1 n 

   November 2017 Valerie Celliers, SA Graan/Grain medewerker Die woord “grondhervorming” laat soms ‘n wrang smaak in die mond. Onsekerheid oor die regering se beleid en grootskaalse “politieke geraas” is volgens mnr Christo van der Rheede (adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA) die rede waarom grondhervorming negatief ervaar word. Met die doel om grondhervorming vanuit ‘n ander hoek […]

South African politics in a holding pattern

November 2017 THEO VENTER, political and policy specialist, NWU School of Business and Governance, North-West University History will probably look back at 2017 and refer to it as the year in which South Africa was caught in a perfect political and economic storm. Apart from the two stepchildren of government policy, i.e. agriculture and mining, […]

Sewe-stap miljoenêrsplan vir dames

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Dit is moontlik om in ‘n gebroke wêreld sprankelend te leef. Met hierdie boodskap het Monsanto hul kliënte se vroue sielskos gegee by die jaarlikse vrouedae wat op Lichtenburg, Wolmaransstad, Bethlehem, Heidelberg en Middelburg aangebied is. Elke vrou is ook bederf met ‘n geskenk, kos en dekor uit […]

Opbrengskompetisie se gewildheid neem toe

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker DuPont Pioneer se 2016/2017 Weeg en Wen-opbrengs­kompetisie het die jaar 10% meer inskrywings as met verlede jaar se eerste kompetisie ontvang. Oostelike droëlandmielies-, oostelike sojaboon- en westelike soja­boonproduksiegebiede is die drie kategorieë wat die meeste inskrywings nóg gelok het, met onderskeidelik 25, 18 en 13 inskrywings. Mnr Heinz […]

No place for weakest links

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor The grain and oilseed industry is continuously identifying, analysing, evaluating and addressing issues that can put the industry at risk. Agbiz Grain invited various speakers to its annual mini symposium in August this year to address industry role-players on risk-related topics. In their presentations Mr Andries Theron (specialist […]

It’s all about changing lives

November 2017 Ruth Schultz, SA Graan/Grain contributor ‘The imbewu empowerment programme is not a business imperative box that Monsanto has ticked, but it is rather a social contribution to help the various initiatives participate in order to fulfil certain morale imperatives.’ This is how Mr Kobus Steenekamp (commercial lead, Monsanto South Africa) describes this dedicated Monsanto development programme to […]

Global research network ensures better hybrids

November 2017 Louise Kunz, SA Graan/Grain contributor DuPont recently completed the construction of the Africa Regional Technology Hub, a network of strategically placed research facilities and testing locations across the African continent to accelerate product development for farmers in Africa. Part of this R100 million investment is a multi-crop drought research centre at Hoogekraal, near Potchefstroom. The Hoogekraal […]

Wes-Kaapse 2016-navorsing toon puik resultate

November 2017 DR JOHANN STRAUSS, Direktoraat Plantwetenskappe, Navorsing en Tegnologie-ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou Die bewaringslandbounavorsingspakket van die Wes-Kaap­se Departement van Landbou bestaan uit proewe op vier lokaliteite in die provinsie. Op die huidige oomblik is een van die proewe in die Swartland en drie in die Suid-Kaap. Twee van die proewe word op navorsingsplase […]

The real facts behind preharvest sprouting and aluminium toxicity

November 2017 DR ANNELIE BARNARD, DR SCOTT SYDENHAM and HESTA HATTING, ARC-Small Grain, Bethlehem Acid soils are widespread in the major wheat producing regions of South Africa. More than two thirds of the arable soils of the eastern part of South Africa – especially the Eastern Free State and KwaZulu-Natal – are affected by soil […]

Seisoensoorsig en oorwegings vir die komende seisoen

November 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom. Graan SA Volgens die Nasionale Oesskattingskomitee se finale skatting van somergrane vir die seisoen, was dit ‘n uitsonderlike jaar in terme van produksie. Die meeste van die somergrane se opbrengste en produksie het die verwagtinge in die mark grootliks oortref en die allemintige 16,74 miljoen ton mielie-oes was […]

Hoekom kruipvoeding vir jong herkouerdiere?

November 2017 ANNELIE VAN DEVENTER, veekundige, Feedtek ​​​​​Produsente belê in die beste bekostigbare genetika en rig infrastruktuur soos lamhokke en -kampe op. Hulle volg bestuursprogramme vir inentings, dip en dosering noukeurig. Tegnologie met controlled internal drug release (CIDRS), dragtige merrieserum (DMS), kunsmatige inseminasie (KI) en laparoskopie is tot ons beskikking, maar ontsluit ons die jong dier […]

Grondgedraagde swamsiektes – die wortel van alle kwaad

November 2017 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Grondgedraagde swamme kan wortel-, kroon en stamvrot asook saailingverwelksiekte in plante veroorsaak. Aan­gesien die simptome ondergronds verberg word, is produsente nie bewus daarvan nie en skryf gewoonlik swak stand (Foto 1) en ‘n verlies aan opbrengs toe aan bogrond­se omstandighede. Bogenoemde vrotte en saailingverwelksiekte word veroorsaak […]

Die stil opbrengsdief wat soms ‘n ander baadjie dra

November 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Grondkompaksie is ‘n aspek wat algemeen deur produsente oor die hoof gesien word en sodoende, sonder dat hulle dit besef, heelwat opbrengs prysgee. “Dit is nie by my ‘n probleem nie; die gebruik van profielgate is mos net vir ander mense,” hoor ‘n mens gereeld. Grondkompaksie is in […]

Die lank en die kort van die dieselrabat

November 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Die dieselrabat is ontwerp om plaaslike industrieë te beskerm teen internasionale mededinging (waar primêre produsente ondersteuning geniet), sowel as om verligting te bring vir verbruikers wat nie noodwendig die pad gebruik nie. Afhangende van die bedryf, bied die rabat volledige of gedeeltelike verligting van die Brandstofheffing en […]

Die gebruik van Safex-opsiekontrakte

November 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA In die voorafgaande gedeeltes van die reeks is daar gefokus op verskeie aspekte wat betrekking het op bemarking en verskansing van grane. Hierdie aspekte het gefokus op die markstrukture, risiko’s om te oorweeg, die verskillende alternatiewe waarna gekyk kan word, sowel as die gebruik van Safex-termynkontrakte. In […]

Wa’sie koepel?

November 2017 PROF ATTIE GERBER, dosent: Dokumentêre video, Noordwes-Universiteit “Wa’sie dome?” vra ‘n man in ‘n moulose, gebleikte pers frokkie. Hy hang by die venster van sy klein Chinese motortjie uit. Ek laat sak my kamera en kyk na die granietheuwel skuins voor ons. Voor ek kan antwoord, skree een van die meisies op die […]

Deur Angola op ‘n avontuurfiets

November 2017 STEFAN BOSHOFF en DIRK STRYDOM, twee avontuurfietsryers in hul vryetyd​​​​ Heelwat mense het die persepsie dat avontuurfietse baie swaar is en dat dit ‘n mens nie ‘n régte avontuur daarmee kan aanpak nie – ‘n avontuur wat nie die gemaklike teerpaaie insluit nie. ‘n Groot aantal produsente het die persepsie dat dié fietse […]

4×4’s…Moets en moenies

November 2017 NELUS BANTJES, Safari 4×4 Wanneer jy ‘n 4×4-voertuig koop, of selfs net ‘n 2×4-bakkie of nutsvoertuig (SUV) waarmee jy nie net beoog om te pendel nie, maar ook so bietjie in ons land te gaan rondry of oor die grense heen te gaan verken, is daar ‘n paar dinge wat jy in gedagte […]

Toekomsgedrewe mielieprodusent houer van Graanprodusent-titel

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker “AC van Wyk leef met ‘n absolute toekomsvisie. Hy weet presies waar hy wil uitkom en ook hoe hy daar gaan uitkom. Hy is in absolute beheer van sy eie toekoms.” Só het die beoordelingspaneel mnr AC van Wyk, die 2017 Graan SA/ Syngenta Graanprodusent van die Jaar, […]

The future of farming is in his hands

November 2017 Smallholder Farmer of the Year category (10 ha, but producing less than 250 tons) LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor The winner of the Grain SA/Syngenta Smallholder Farmer of the Year award, Mr Thembalihle Tobo, has gained a number of skills through his varied career which includes being a soldier in the military and […]

The fulfilment of getting involved

November 2017 JURIE MENTZ, development co-ordinator, Grain SA While listening in church on Sunday to our pastor’s sermon about making a difference in our community, I started thinking of everybody involved in the Jobs Fund. According to the pastor, it has become too easy to pray for certain things without doing anything to make it […]

Room van graanprodusente word vereer

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker ‘Dit wat ons vanaand hier ervaar, wys die vordering wat oor jare en dekades in die landbousektor gemaak is. Die vlak van voedselsekerheid wat ons in hierdie land geniet, is prysenswaardig en iets waarop ons geweldig trots moet wees.” Met hierdie woorde het mnr Antonie Delport (besturende direkteur, […]

Making the choice to bring change

November 2017 Subsistence Farmer of the Year category (0 ha – 10 ha) LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor Nelson Mandela said, ‘A winner is a dreamer who never gives up.’ After losing her mother, Ms Mavis Hlatshwayo (55), from Mpuluzi, Mpumalanga, was raised by her grandparents, who were farmers. This is where her dream to […]

Graanbedryf vier saam fees

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Publication: November 2017 Section: Grain SA

Edwin wil help om hongersnood te voorkom

November 2017 Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar (250+-ton) RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Mnr Edwin Mahlatsi, 2017 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar word deur die beoordelingspaneel, wat sy plaas vroeër vanjaar besoek het, opgesom as ‘n baie kundige, toe­gewyde en deeglike man wat ‘n passie vir landbou […]

Eager-to-learn Paul on the way to commercial farming

November 2017 Potential Commercial Farmer of the Year (100 ha, but producing less than 250 tons) RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor The Grain SA/Monsanto Potential Commercial Farmer of the Year category is a new category in this year’s competition, where farmers who have access to more than 100 ha of arable land, but despite currently […]

Dreams, dedication and hard work the recipe for success

November 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor An American poet, Henry David Thoreau said, ‘Success usually comes to those who are too busy to be looking for it.’ The success of busy South African developing farmers was recently celebrated at Grain SA’s Day of Celebration. More than 300 guests, which included government representatives, agricultural stakeholders […]

Barnard vat voor en help produsente in nood

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Nie net is mnr Janes Barnard van Vlakplaas Boerdery in die Hoopstad-omgewing as Graanprodusent van die Jaar 2011 aangewys nie, maar hy is ook ‘n leier en inspirasie vir ons land se produsente en die gemeenskap in moeilike tye. Hiervoor het hy vanjaar die Graan SA Inspirasietoekenning ontvang. Met […]

What are we to do?

November 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The early rains in the north makes one feel somewhat guilty when you think of the Western Cape where people are wondering daily how their dams are going to get full and how they are going to survive the season without water. It has been a long time […]

Wat staan ons te doen?

November 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die vroeë reën in die noorde laat ‘n mens sommer effe skuldig voel as jy dink aan die Wes-Kaap wat elke dag wonder hoe hulle damme vol gaan word en hoe hulle die seisoen gaan deurleef sonder water. Daar was lank laas voor planttyd soveel onsekerheid in die […]

Die bok

November 2017 Beste Grootneef “Op elke veiling is daar ‘n bok vir ‘n bargain en dan moet jy toeslaan,” was ou oom Albie se vroegoggend wenk by die veilingskrale. Só is ons van kraal tot kraal met oom Albie wat sommer so in die gesels die fynere kunsies van boerbokboerdery gedeel het. Van die ooitjies […]