SA Grain January 2015

  • All
  • FEATURED
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Conservation agriculture: Part 11

January 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the eleventh in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

2015 filled with challenges

January 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The December holiday period for me is a time of reflection on where I am with regard to various aspects of my life and to take a view of the year ahead. Our family spends at least a few days alone somewhere in the mountains or in the […]

Meer oor die Riversdal Wintergraan Bedryfskomitee Inligtingsdag

January 2015 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Die jaarlikse Wintergraan Bedryfskomitee Inligtingsdag het in September verlede jaar buite Riversdal plaasgevind. Ongeveer 230 produsente en bedryfsrolspelers is deur mnr Hendrik Joubert van Uitkyk Boerdery verwelkom. Dit is verblydend om hierdie mate van produsentebelangstelling en ondersteuning vir bewaringsboerdery in die Suid-Kaap te sien. Mnr Hannes Otto van […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig: Deel 3

January 2015 — Boontjieskraal Landgoed ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain SA Graan/Grain het die vorige twee maande berig oor die arbeidspraktyke op Boontjieskraal Landgoed, naby Caledon in die Suid-Kaap. Mnr Richard Krige (hoofbestuurder van Boontjieskraal Landgoed asook ‘n hoofbestuurslid van Graan SA) vertel in dié artikel meer oor hulle dissiplinêre stappe op die plaas en […]

Die grondkwessie in Suid-Afrika is meer ‘n politieke en simboliese as ‘n landboukwessie

January 2015 MAX DU PREEZ, politieke ontleder Dit was die mees militante vegters vir grondhervorming self wat die punt baie duidelik gemaak het: Die probleem met swart grondbesit is primêr in die stede, nie op die plase nie. Mnr Julius Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het vroeg in November 2014 ‘n groep inwoners gelei wat […]

Variërende plantestand: Die volgende vlak in presisieboerdery

January 2015 JASON SPARROW, landboukundige, Sidi Parani Droëlandboerdery is oor die alge meen nie maklik nie en word gekenmerk deur vele uitdagings. Verhoogde insetkoste, soos diesel, saad, kunsmis, plaagbeheermiddels en arbeid, gepaardgaande met ‘n ongunstige mielieprys, motiveer produsente om meer effektief te dink. Die grootste vraag is: Hoe bestuur ‘n produsent die onbeheerbare faktore, soos […]

Ottosdal No-Till Klub neem die voortou met bewaringsboerdery in Noordwes

January 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA ‘n Aantal jare gelede het produsente in die Ottosdal- en wyer omgewing besef dat hulle lank gevestigde graanproduksiepraktyke van intense grondbewerking, nie volhoubaar is nie. Erosie, as gevolg van bewerking, het in sommige seisoene onaanvaarbare grondverliese tot gevolg gehad. Ongesiens het die […]

Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 8

January 2015 Kiesieblaar (Small mallow) PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch Wetenskaplike naam: Malva parviflora Afrikaanse naam: Kiesieblaar Engelse naam: Small mallow Daar kom sewe Malva-spesies in Suid-Afrika voor, maar kiesieblaar, wat oorspronklik van Europa is, is die enigste spesie wat ‘n ekonomies belangrike onkruid is. Dit kom wydverspreid in Suider-Afrika voor en word in […]

Ken jou vriendelike vyand: Deel 3

January 2015 JUSTIN HATTING, LNR-Kleingraaninstituut, ‘n Instituut van die Veldgewasdivisie Hierdie artikel is die laaste in ‘n reeks van drie oor die natuurlike vyande van insekte, met spesifieke verwysing na kleingraanverbouing. In twee vorige uitgawes van SA Graan/Grain (September 2014 en Desember 2014) is onderskeidelik gekyk na patogene en predatore. In hierdie artikel word die derde groep […]

Inset-oorsig

January 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en PETRU FOURIE, ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA Kunsmispryse goedkoopste vroeër in die jaar Kunsmispryse kan gedurende die jaar uitermatig wissel en omdat kunsmis as produksie inset so ‘n groot bydrae lewer tot ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste, kan die tyd van aankope ‘n reuse-verskil […]

Graanmark-oorsig

January 2015 3 Desember 2014 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wanneer knyp oliesadepryse jou? Produsente koop met planttyd produksie-insette teen kleinhandelpryse om later sonneblomsaad en sojabone teen groothandelpryse te verkoop. Die vlak van hierdie groothandelpryse kan jou wins en volhoubaarheid bepaal. Word die prys wat jy behaal net deur vraag en aanbod in […]

Dis beter buite die stadspoorte

January 2015 Beste Grootneef Voorspoed ou Neef, op 2015! Mag dit elke Vrydagmiddag ná tjailatyd reën. Hier oor die Feesdae het ons by die familie in die groot stad gaan kuier. Kyk, dáár is darem vir jou mense… En elk probeer om op sý manier ‘n bestaan te maak. By robotte kan jy enige ding […]

Young Leaders Lab 2014 unlocks potential

January 2015 JANNIE DE VILLIERS, CEO, Grain SA Grain SA is the biggest agricultural commodity organisation in South Africa (some people even say in Africa). In society, “big” also means responsibility and leadership. As part of their leadership role, the Grain SA team consciously decided to make the “next generation” part of our strategic focus […]