SA Grain February 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • RELEVANT

White maize quality comparisons – local versus imported

February 2017 DIRK STRYDOM, manager: Grain Economy and Marketing, Grain SA The drought had an enormous impact on our supply and demand within the South African maize industry. The decrease in supply due to low production lead to an import scenario of close to 3 million tons needed in order to satisfy the demand. The […]

Tweekolspinmyt: ‘n Moeilike kalant op mielies

February 2017 JOHANN BRITS, Villa Crop Protection Die tweekolspinmyt, Tetranychus urticae, is ‘n moeilike plaag om te beheer. Hierdie myt kom wêreldwyd op meer as 200 gasheerplante voor. Dit is die mees algemene mytspesie in die wêreld en rig groot skade aan op plante – van landbougewasse tot potplante in die huis. Hierdie artikel fokus slegs […]

Minder sout of meer opvoeding?

February 2017 CHRISSIE MILES, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Volgens navorsing is Suid-Afrikaners se leefstyl die oorsaakdat hul meer vatbaar is vir hartsiektes en beroertes. DieHeart and Stroke Foundation van Suid-Afrika beweer dat 80% van kardiovaskulêre siektes voorkom kan word deur ʼn leefstyl te volg wat minder sout insluit. Verskeie kossoorte is dus geïdentifiseer waarvan die soutinhoud verlaag […]

Kanolasaad: Beskikbaarheid, pryse en hoe vergelyk dit internasionaal?

February 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië of Europa ingevoer. Geen kanolasaad word plaaslik vermeerder nie. Beskikbaarheid van saad Saadmaatskappye meen dat die plaaslike mark te klein is om saad plaaslik te vermeerder en dat die vermeerdering van bastersaad, wat die grootste persentasie van […]

Hoe lyk die markte vir grondbone en kanola?

February 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Wanneer daar van oliesade gepraat word, is sojabone en sonneblomme gewoonlik die eerste gewasse waaraan ‘n mens dink. Hierdie twee gewasse is die twee “grootste” oliesade in terme van produksie en verwerking in Suid-Afrika en regverdig dus hierdie persepsie. Ander oliesade wat in Suid-Afrika verbou word, […]

Riglyne vir grondboonkultivars onder besproeiing

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Grondboonproduksie gaan gepaard met baie vrae wat deur die produsent gevra moet word, soos watter kultivar en tipe grond die geskikste gaan wees om die hoogste opbrengs te lewer. Grondbone lewer die beste kwaliteit en opbrengste op sanderige grondtipes, ongeag die kultivarkeuse. Dit is belangrik vir die […]

Maak die verbouing van grondbone ekonomiese sin?

February 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker ʼn Groot aantal produsente beweeg weg van of oorweeg nie die verbouing van grondbone nie. Daar is verskeie redes wat aangevoer word waarom produsente die verbouing van grondbone staak of ter syde stel. Sekere aspekte is waar, terwyl ander op persepsies gegrond word. Dit bly egter belangrik om […]

Kanolakultivarevaluasie in die Wes-Kaap

February 2017 PIET LOMBARD, LISA SMORENBURG en JOHANN STRAUSS, Navorsings- en Tegnologie-ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou Kanola is ‘n relatiewe jong gewas in die Wes-Kaap. Die eerste evaluering van die gewas is in 1994 deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou uitgevoer in samewerking met die destydse Proteïnnavorsingstrust. Al die kultivars was aanvanklik oopbestuifde konvensionele kultivars. […]

Is die Grondboonforum op koers?

February 2017 ADRI BOTHA, voorsitter: SA Grondboonforum Die Suid-Afrikaanse Grondboonforum (SAGF) herdenk hierdie jaar twee dekades waarin dit die verteenwoordigende liggaam en erkende stem van die plaaslike grondboonbedryf was. In ‘n konstante soeke na oplossings om die uitdagings van ʼn altyd-veranderende omgewing die hoof te bied, skep die SAGF ʼn sentrale, deursigtige en inklusiewe platform […]

Grondboonoestyd: ‘n Paar wenke vir sukses

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Deur die hele groeiseisoen probeer die produsent sy beste om ‘n goeie oes te lewer. Daar is wel ‘n klomp faktore soos plantdiepte, siektedruk en waterbeskikbaarheid wat ‘n groot rol in die opbrengspotensiaal van grondbone speel, maar die grootste invloed op die kwaliteit van grondbone is die […]

Grondboongradering onder die loep

February 2017 NEELS WEGNER, produkspesialis: Gauteng, PPECB Wat is die werklike verskil tussen standaardgradering en wanneer grondboongradering opgedeel word in keur 1 en keur 2 asook pers 1 en pers 2? As vertrekpunt is dit nodig om uit te lig dat die gradering van produsentegrondbone nie gereguleer word nie en daarom word daar vir etlike […]

Gebeure in die grondboonlande: Februarie tot Maart

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Vir die grondboonprodusent is dit uiters belangrik om gereeld in sy grondboonlande te kom – veral gedurende die middel van die groei seisoen. Gereelde inspeksie van die lande vir die voorkoms van blaarsiektes is nou baie belangrik. Daar moet onthou word dat voorsorg beter is as nasorg. […]

Blaarsiektes: Die spook in die grondboonland

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Spoke kom en gaan en kan ‘n pro dusent baie keer laat kopkrap – ver al as dit die kwaliteit van sy oes gaan beïnvloed. Blaarsiektes by grondbone kan waarlik as “spoke” geklassifiseer word, aangesien van hulle net onder sekere omstandighede te voorskyn kom. Daar kom egter […]

Beperk oesverliese op kanola

February 2017 FRANCO LE ROUX, Lanboukundige hulpbronbestuurder: Soill Kanola is ‘n gewas wat oor die afgelope paar jaar sy merk in die kleingraanverbouingsareas van die Wes-Kaap gemaak het. Aanvanklik is daar skoolgelde betaal, maar oor die algemeen het die meeste produsente die bestuur van die gewas bemeester om jaar op jaar uitstekende resultate te behaal. […]

Bepaal só bemestingbehoeftes van kanola

February 2017 ANDRÉ AGENBAG, Universiteit van Stellenbosch Ten einde die bemestingsbehoeftes van gewasse te bepaal, is dit belangrik om te weet hoeveel voedingstowwe deur die gewas uit die grond verwyder gaan word en hoeveel daarvan deur die grond voorsien sal word. Voedingstowwe verwyder Uit Tabel 1 blyk dit dat kanola veel meer voedingstowwe as koring uit die […]

‘n Kykie na onkruid- en swambeheer op kanola

February 2017 CHRIS CUMMING, PNS konsultant Kanola, as ‘n wisselbou-opsie, bied vele voordele. Dit bied toegang tot onkruiddoders met ander metodes van werking wat grasse kan beheer. Wens sy groeiwyse en sterk kompeterende eienskappe, verhoed die kanolaplant dat onkruide later kan ontkiem en ontwikkel. Verder het dit ‘n positiewe uitwerking op siektedruk van graansiektes. Die […]

Volhoubaarheid is ‘n reis, nie ‘n bestemming nie

February 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die afgelope feestyd het vir somergewasproduksie gepaard gegaan met uiterstes in wind en weer: Eers sulke droë dae waar die wind alles doodwaai en daarna oorvloed reën. Die weste is regtig besig om die felheid van klimaatsverandering te beleef. Die weer het die graanprodusente se emosies soos ‘n […]

Sustainability is a journey, not a destination

February 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The past festive season was really one of extremes in terms of wind and weather for summer grain production. Initially dry days with the wind blowing everything to dust and then excessive rains. The west is actually currently experiencing the severity of climate change. The weather had the […]