Home SPOTLIGHT VEHICLES

SPOTLIGHT VEHICLES

Dis bakkie-wêreld dié

Die feit dat die Toyota Hilux- en Ford Ranger-modelle ons land se topvoertuigverkopers is, bewys dat Suid-Afrika bakkiewêreld is. Tot ongeveer 20 jaar gelede is bakkies hoofsaaklik aan produsente en die konstruksiebedryf bemark. Dinge het...

Die nuwe Hilux is hier

Die Toyota Hilux is sedert 1969 met ons en is sekerlik Suid-Afrika se suksesvolste voertuigverkoper nóg. As daar dus enige nuwe ontwikkelings op die Hilux gedoen word, moet produsente daarvan kennis neem. Hilux se agste...

Veldryers van formaat

Hoewel die Mitsubishi-maatskappy aangekondig het dat produksie van die “oorspronklike” Pajero binnekort gestaak word, is daar twee ander veldryvoertuie in sy Suid-Afrikaanse stal wat steeds beskikbaar sal wees. Dit is die Triton-bakkiereeks en die Pajero...

LATEST EDITION