A fresh approach to land reform

January 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor During a debate at this year’s Agri SA congress a panel discussion on the future of land reform agreed that when it comes to successful land reform, intense negotiations...

PNS 25 Jaar-verhaal in koffietafelboek saamgevat

December 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Deel van die Proteïennavorsingstigting (PNS) se 25ste bestaansjaarvieringe verlede jaar was die saamstel van ‘n 25 Jaar-gedenkboek wat handel oor die ontwikkeling van die PNS. Dié spogpublikasie is op 4 Oktober aan...

New trading environment analysed at 25th International Grains Council Conference

November 2016 WANDILE SIHLOBO, head economist: Agbiz South Africa is one of the key players in global grain markets and its footprint is clear in international forums such as the International Grains Council. Every year, the...

Sunflower crop quality of the 2014/2015 production season

October 2016 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The final commercial sunflower crop figure of the 2014/2015 season, as overseen by the National Crop Estimates Liaison Committee, is 663 000 tons. The...

Sojabone: ‘n Outomatiese keuse vir ‘n wisselboustelsel

October 2016 JAN DREYER, namens die Proteïennavorsingstigting Die 2015/2016-produksieseisoen was vir die meeste produsente 'n vyfsterriller. Veral die westelike produksie gebiede het buitengewone weersomstandighede beleef – waarvan droogte en hitte die ergste was. Sou die langtermynvoorspellings van...

Sjoe, wat ‘n rekord!

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain 23,92 t/ha...vermoedelik 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord! Ja, jy het reg gelees: 23,92 t/ha. Dít is hoeveel geelmielies mnr Erik Cloete van die plaas Sanctuary, Cradock, die afgelope seisoen onder...

Graanfamilie se tuiste in Pretoria

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die moderne Graangebou en aanliggende Agri-Hub-kantoorpark wat deur die Mielietrust in Pretoria ontwikkel is, het oor die afgelope jare die tuiste van verskeie lede van die graanfamilie geword. Volgens mnr...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

October 2016 — Dankbaar vir begrafnispolis ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Ons is almal bewus van die hoë kostes verbonde aan begrafnisse en hoeveel addisionele uitgawes daar met die afsterwe van 'n geliefde gepaard gaan. As 'n...

Droogte duur voort — hulp steeds nodig

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Produsente in sekere dele van Suid-Afrika sukkel steeds om die huidige seisoen te oorleef. Agri SA is besorg oor hul toekomstige lewensvatbaarheid. "Droogte is nie 'n eenjaarverskynsel nie. Kontantvloei en...

CLIMATE IS CHANGING — food and agriculture must too

October 2016 SHERYL HENDRIKS, director: Institute for Food, Nutrition and Well-being, University of Pretoria Drought has played a significant role in driving agriculture and food policy reform in South Africa. Drought is a recurrent theme in South...

LATEST EDITION