Die interessante navorsingsveld van molekulere biologie bekyk

April 2016 ANEEN SCHOEMAN, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom By die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) se Departement Plantbeskerming is die algemene gesondheid van grane baie belangrik. Die strewe is om plantsiektes wat voorkom by wortels, krone, stamme,...

Die dieselprys, -heffings en -korting onder die loep

April 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R9,58/liter gestaan – 4,2% laer...

Conservation agriculture: Part 25

April 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 25th of a series of articles highlighting a...

Alle komponente in ‘n boerderystelsel moet saamwerk om sukses te waarborg

April 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Droogte het verseker ‘n groot impak op alle produsente. Nie net het dit ‘n finansiële implikasie nie, maar die produksiemetodes word ook baie keer in heroorweging geneem. Sommige produsente sal...

SOLOMON MASANGO: A man with a vision

March 2016 — Grain SA/ABSA/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Solomon Masango is farming in the Carolina district. He is a conservation tillage farmer and produces maize and...

Omgekrapte weerpatrone en verwoestende stofstorms: Die oplossing le reg onder ons voetsole – Deel...

March 2016 HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA Suid-Afrika het waarskynlik nog nooit die uiterste vlakke van weerpatrone en stofstorms ervaar soos in die huidige seisoen nie. Temperature het rekordvlakke bereik te midde van ‘n ernstige droogte...

Insekte – ‘n ekosisteemdiens vir bewaringslandbou

March 2016 ANNEMIE ERASMUS en HEIDI MEYER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Gronderosie is ‘n groot omgewings probleem in Suid Afrika wat grond- en waterbronne direk beïn vloed. Boerderypraktyke is aan die verander om water- en winderosie...

Hitte kniehalter gars- en koringproduksie in die besproeiingsgebiede

March 2016 KIM COETZEE, LNR-Kleingraaninstituut, Stellenbosch Die meeste produsente sal saamstem as ons sê dat 2015 nie ‘n jaar was wat ons gou sal vergeet nie. Dit was ‘n besonder moeilike seisoen vir ons gars- en koringprodusente,...

GENADE BOERDERY: Waar ‘n droom ‘n werklikheid geword het

March 2016 — Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Die Genade Boerdery van mnr Vickie Bruwer en sy seuns, Gerhard, Hannes en klein Vickie, word in die Douglas- en Hopetown-omgewings bedryf. Tans...

Conservation agriculture: Part 24

March 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 24th of a series of articles highlighting a...

LATEST EDITION