Outlook for the coming production season
December 2016
LUAN VAN DER WALT, economist: Grain SA and MICHELLE MOKONE, economist: Grain SA
South Africa is generally a net exporter of maize in a normal year. This means that under normal conditions South Africa...
Kultivarevaluasie: Aanvulling van data met strookproewe
December 2016
PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA
Om akkurate data oor die geskiktheid en opbrengste van verskillende mieliekultivars in te samel, word daar tans slegs klein statistiese proewe deur die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG)...
Hoe mededingend is ons graan- en oliesaadbedrywe in ‘n globale konteks?
December 2016
DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en DIVAN VAN DER WESTHUIZEN, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP)
Globalisering word toenemend ‘n realiteit: Nie net in industriële bedrywe nie, maar ook nader aan...
Hoëveld ideaal vir geenbewerking
December 2016
ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA
Te oordeel aan die bevindings van ‘n omvattende internasionale studie is die Hoëveldklimaat, waarbinne die somersaaigebied lê, besonder gunstig vir opbrengsver hogings met geenbewerking....
Belangrike ekonomiese aanwysers en insetprystendense vir 2016
December 2016
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA
Die volatiliteit van die rand was in 2016 ‘n hoogtepunt, óf ‘n laagtepunt – afhangend hoe ‘n mens daarna kyk. Een ding is seker en dit is dat...
Afrika mieliestamboorder deeglik gemonitor vir oorlewing op Bt-mielies
December 2016
ANNEMIE ERASMUS, LNR- Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Bt-mielies, wat geneties gemodifiseer is om die Afrika-mieliestamboorder (Busseola fusca) te beheer, word alreeds sedert 1998 in Suid-Afrika geplant. Bt-mielies wat ‘n enkelgeen (Bt1) bevat, is vir...
New leaders at ARC
November 2016
SA GRAAN/GRAIN EDITORIAL TEAM and ELRI BURGER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem
Two new leaders were appointed at the ARC-Grain Crops Institute (ARC-CGI) and ARC-Small Grain Institute (ARC-SGI) during this year.
Dr Kingstone Mashingaidze
Dr Kingstone Mashingaidze was...
‘The drought as such was not the issue’
November 2016
The new DG of the DAFF, Mike Mlengana
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor
On a personal note
Mike Mlengana was born and raised in a rural farming community in the small town of Port St John’s (former Transkei)...
Witmielie-oorsig en besluitneming vir die nuwe seisoen
November 2016
DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA
Die pryse van plaaslike kommoditeite is tans volatiel en die markte was die afgelope seisoen deurmekaar. Rekordprysvlakke vir...
Why are wheat prices not trading at normal levels?
October 2016
DIRK STRYDOM, manager: Grain Economy and Marketing, Grain SA
The international market currently has an ample supply of wheat. The International Grains Council expects the 2016/2017 marketing year to end with closing stocks of...