Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 1: Gewasrotasie
May 2017
DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA
Gewasdiversiteit, of anders gestel, gewasse wat in af wisseling of assosiasie met mekaar geplant word, is een van die drie beginsels van...
Does the area planted to wheat influence the distribution of Russian wheat aphid biotypes?
May 2017
DR ASTRID JANKIELSOHN, ARC-Small Grain, Bethlehem
Changes in the climatic environment have a significant impact on agricultural production as well as the suitability of an area for the production of a specific crop. Climate...
Alternaria leaf spot: Assessment of disease incidence in areas of concern
May 2017
PETRU FOURIE and WANDILE NGCAMPHALALA, Grain Research and Policy Centre, Grain SA
This season’s wetter climatic conditions are ideal for sunflower diseases. Grain SA received several complaints from producers pertaining to this. Concerns were...
Versteekte waarheid
April 2017
BEN KROG, bemarkingsbestuurder: SA Kalk & Gips
Die spreekwoord lui: “As dit pap reën, moet jy skep.” Die droogte is in die grootste deel van die somersaaigebiede, met ongekende goeie neerslae, gebreek. Oor die...
Screening bread wheat lines for drought tolerance
April 2017
LEARNMORE MWADZINGENI and HUSSEIN SHIMELIS, University of KwaZulu-Natal and DR TOI J TSILO, ARC-Small Grain
Wheat is an important food and cash crop globally. The crop is sensitive to drought and heat stresses, particularly during...
Hersiening van die dieselrabat – Tesourie en SAID se voorstelle onder die loep
April 2017
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA
Die huidige dieselrabatstelsel het reeds in die jaar 2000 in werking getree. In 2001 was die rabat 42,1 c/liter, terwyl dit April 2017, op 283 c/liter staan (Grafiek...
Direkte plant-proewe in Suid-Afrika – ‘n oorsig oor vyf jaar
April 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Na aanleiding van ‘n ooreenkoms tussen Graan SA, verskeie Argentynse navorsingsinstansies en Suid-Afrikaanse insetverskaffers is direkte plant (no till in oesreste)-proewe op Manjoh Ranch by Nigel aangeplant.
Die proef met sy behandelings is...
Die produksie van ‘n goeie gehalte kalf bekyk
April 2017
DRS SHAUN MORRIS, EBEN DU PREEZ en PIERRE JANSEN VAN VUREN, S & E Feedlot Consulting
In die afgelope paar jaar word daar wêreldwyd al meer druk op die diereproduksiebedryf geplaas om hul gebruik...
Can adjuvants enhance glyphosate efficacy?
April 2017
HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain, Bethlehem
Glyphosate is a phosphonate and is used as a broad-spectrum, non-selective, systemic herbicide. Glyphosate has been on the market since 1974.
It acts by inhibiting the EPSPS enzyme, thus interfering...
Bemarkingsmoontlikhede vir die seisoen
April 2017
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA
Produksievooruitsigte vir die seisoen op hande lyk gunstig. Die goeie reën wat wyd oor die land se somersaaigebiede voorgekom het, was gunstig vir aanplantings en in die...