Graan SA pak sorghumkultivarproewe aan

September 2017 Petru Fourie, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Graan SA, in samewerking met die sorghumsaadmaatskap­pye (Pannar, K2Agri, Agricol en Sensako), is in die tweede jaar van sy sorghumkultivarproefprojek. Die doel van die projek is om...

Die effek van wisselbou op die opbrengs van mielies en ander gewasse

September 2017 Sakkie Koster, agronoom, Pioneer HiBred Wisselbou het oor ‘n aantal jare getoon dat dit ‘n voordeel vir albei gewasse in die wis­selboustelsel inhou en dit daarom ekonomies beter presteer as ‘n monokultuurstelsel. Gewoonlik is...

Bemarkingsmoontlikhede om te oorweeg

September 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die vorige deel van die reeks het gehandel oor die risiko’s wat produsente in ag moet neem wanneer hulle bemarkings- en verskansingsbesluite neem. Hierdie risiko’s strek vanaf...

Risiko’s om te oorweeg

August 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Deel 1 van hierdie reeks artikels het gehandel oor die markstrukture en inligtingsbronne en het in die Julie-uitgawe van dié tydskrif verskyn. Dit is egter vir die...

Oesversekering: ‘n Oorsig oor indeksversekering vir landbou

August 2017 Johan van den Berg, Santam Landbou Indeksversekering is in wese ‘n indirekte versekeringsproduk waardeur gepoog word om die werklike skade as gevolg van ‘n versekerde gevaar te dek deur ‘n voorafvasgestelde indeks. Tipes indeksversekering Daar is verskeie...

Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 2: Evaluering van bewerkingspraktyke onder monokultuur-mielies

August 2017 Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige In Deel 1 van die artikel is daar gekyk na die agtergrond en proewe wat in die navorsing op die watertafel-sand-gronde van die Noordwes-Vrystaat gedoen...

Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 1: Agtergrond en proefbehandelings

August 2017 Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige Die sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit Eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentydperk afgesit is op...

Kg graan/mm water: Hoe vergelyk jou plaas se effektiwiteit?

August 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA en dr Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA In die hedendaagse landbou-omgewing speel die konsep van effektiwiteit ‘n enorme rol en daar word al hoe meer verwys na...

Landbouer, maar ook skepper en rymelaar

July 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Die fier en regop oom wat ons buite die voorstoep van hul dorpshuis op Bethlehem ontvang, lyk alles behalwe sy 90 jaar. Sy gedagtes is georden en sy onthou...

Spanbenadering van landboukundige en produsent essensieel vir sukses

July 2017 ARNO VAN VUUREN, bestuurder: Landboubestuursdienste, NWK Beperk Produsente sê dikwels dat hulle nie veel vertroue het in die raad wat landboukundiges verskaf nie. In ekstreme gevalle kom ‘n mens ook produsente teë wat geensins...

LATEST EDITION