Hoekom kruipvoeding vir jong herkouerdiere?
November 2017
ANNELIE VAN DEVENTER, veekundige, Feedtek
Produsente belê in die beste bekostigbare genetika en rig infrastruktuur soos lamhokke en -kampe op. Hulle volg bestuursprogramme vir inentings, dip en dosering noukeurig. Tegnologie met controlled internal drug...
Grondgedraagde swamsiektes – die wortel van alle kwaad
November 2017
DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Grondgedraagde swamme kan wortel-, kroon en stamvrot asook saailingverwelksiekte in plante veroorsaak. Aangesien die simptome ondergronds verberg word, is produsente nie bewus daarvan nie en skryf gewoonlik...
Die stil opbrengsdief wat soms ‘n ander baadjie dra
November 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Grondkompaksie is ‘n aspek wat algemeen deur produsente oor die hoof gesien word en sodoende, sonder dat hulle dit besef, heelwat opbrengs prysgee. “Dit is nie by my ‘n...
Die lank en die kort van die dieselrabat
November 2017
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
Die dieselrabat is ontwerp om plaaslike industrieë te beskerm teen internasionale mededinging (waar primêre produsente ondersteuning geniet), sowel as om verligting te bring vir verbruikers wat nie noodwendig...
Die gebruik van Safex-opsiekontrakte
November 2017
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA
In die voorafgaande gedeeltes van die reeks is daar gefokus op verskeie aspekte wat betrekking het op bemarking en verskansing van grane. Hierdie aspekte het gefokus op die...
Wat neem ‘n plant werklik deur sy blare op?
October 2017
Gert Ceronio, senior lektor: Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe, Universiteit van die Vrystaat
ʼn Gebalanseerde bemestingsprogram wat die instandhouding en opbou van grondvrugbaarheid as basis gebruik, is krities vir enige volhoubare gewasproduksiestelsel. Bykomend kan blaarvoeding...
SUPERSIKLUS van graanproduksie plaas klem op effektiwiteit
October 2017
Dr Dirk Strydom, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en dr Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA
Op internasionale vlak ervaar markte uiters lae pryse. Dit is hoofsaaklik die gevolg van geweldig-hoë aanbodsyfers in die...
Oorwegings vir die nuwe seisoen se aanplantings
October 2017
Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA
Dit is alweer dié tyd van die jaar waar produsente moet begin beplan vir die nuwe seisoen. Die beplanning vir die seisoen hou groot uitdagings vir die...
Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 3: Agtergrond en proefbehandelings: Wisselboustelsels en bewerking
October 2017
Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige
Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit Eoliese moedermateriaal en is sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede afgesit op ‘n...
Lesse geleer uit die 2016/2017-plantseisoen
October 2017
AK Geldenhuys, produklandboukundige: Weste, Pannar Saad
Met die huidige hoë insetkostes verbonde aan mielieverbouing en die lae marges, is oorplant eintlik ‘n taboe onderwerp. Daarom is dit noodsaaklik dat produsente sal kennis dra van...