Saadsamewerking goeie nuus vir bedryf en produsente

Wanneer ’n saadmaatskappy soos Sensako, wat oor meer as 60 jaar diep spore in die Suid-Afrikaanse saadbedryf getrap het, deel word van ’n multi­nasionale landboumaatskappy soos Syngenta, stel dit nuwe produkte en innovasie vir...

Gunstige vooruitsigte voorsien vir kanolabedryf

Kanolaprodusente, insetverskaffers en navorsers het in Mei vanjaar in Hopefield byeengekom om tydens die Proteïennavorsingsentrum (PNS) se Kanola-inligtingsdag die verwagtinge en struikelblokke in die bedryf te bespreek. Te midde van uiters gunstige klimaatstoestande en bogemiddelde...

Fertiliser quality on par; 2020 survey shows

In 2017 a memorandum of understanding for the funding and management of the fertiliser and lime quality monitoring project was entered into by and between the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (now Department...

Graan SA se nuwe bemarkers

Westelike produksiegebiede Lombard van Dyk van Hoopstad is van 1 Mei aangestel as Graan SA se bemarker vir die Wes-Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap. Hy is gebore en getoë in Pretoria en het na skool...

Ontmoet die nuwelinge op Hoofbestuur

Graan SA se eerste virtuele kongres met die tema, “Geloofwaardigheid van die Graanmark”, is vanjaar op 3 en 4 Maart aangebied. Vyf nuwe hoofbestuurslede is tydens die geleentheid verkies, vir streke waarin vakatures ontstaan...

PIETER TALJAARD: NEW CEO OF GRAIN SA

Grain SA today announced that Dr Pieter Taljaard is appointed as the organisation’s new CEO. He will take over the reins from Jannie de Villiers from 1 September 2021 following Jannie’s earlier announcement that...

Vrywillige heffings stadig uit die blokke

Die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT) wat in Oktober 2020 deur die bedryf in werking ge­stel is, het ’n stadige wegspring gehad en die heffingbetalings is nog nie na wense nie. So vertel Leon du Plessis...

Saadpryse vir nuwe seisoen warm uit die oond

Afhangende van die plantestand, maak saad as produksie-inset tussen 10% en 17% van ’n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing in genetika en tegnologie, bly saad een van die belang­rikste insette om...

Outlook uncertain amidst global market turmoil and COVID disruptions

The past year has been characterised by exceptional volatility. The COVID-19 pandemic and measures implemented to curb its spread, resulted in the largest economic contraction in South Africa since 1946. When the pandemic first started,...

Dié boeredae ’n vertoonvenster vir bewaringslandbou

Die Bewaringslandbouboere-innove­ringsprogram (BL BIP), wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in die 2020/2021-seisoen ’n paar nuwe en be­langrike projekte aangepak. Twee nuwe studiegebiede onder kommersiële graanprodusente lê in die...

LATEST EDITION