Koolstofkrediete – ‘n goeie geleentheid vir produsente?

Koolstof was vir miljoene jare in perfekte balans in die koolstofsiklus tussen die koolstofpoele vasgevang: oseane, grond, fossielbrandstowwe (onder die grond), biomassa (plante) en die atmosfeer. Die koolstofpoele se balans is egter deur die...

Essential considerations when navigating tax and estate planning

In the heartland of agricultural pursuits, where the rhythm of the seasons dictates the flow of life, producers are not just stewards of the land; they are custodians of legacies. However, amidst the toil...

Financing and ESG: What does the future hold?

Environmental, social, and governance (ESG) considerations are becoming increasingly important in how business is conducted around the world. Increased knowledge on the effect of production practices and lifestyles and higher incidences of extreme weather...

FAMILIEBOERDERY – dink só oor finansies

Families wat saam boer is deel van ons erfenis. Sommige bystanders assosieer familieboerdery met ’n sakemodel uit die oude doos wat irrelevant is in die moderne samelewing. Vir persone wat deel is/was van ’n...

Nog meer te sien by NAMPO 2024

Met 865 uitstallers wat regmaak om besoekers te ontvang, kan jy uitsien na vier volgepakte dae van die nuutste, grootste en beste landbou-aanbiedinge by NAMPO 2024. “Landbou in ’n digitale era” is die tema...

Streek vir streek vergader Graan SA met bykans 1 100 produsente

In ’n land so ryk aan landbouhulpbronne soos Suid-Afrika, is die verbintenis tussen plaaslike produsente en die organisasies wat hulle ondersteun en verteenwoordig van kardinale belang vir die welvaart van die landbousektor. Graan SA, ’n...

Oplossings vir platteland wys ware Suid-Afrika

Ek probeer al my emosies en die feite in my kop ontlont na twee dae se hoë-impakstories. Landbouweekblad en Senwes se Oplossings vir SA se Platteland-konferensie in Februarie op NAMPO Park was ’n droom...

Burgerlike en onregmatige arrestasies: Wat sê die wet?

Landelike veiligheid staan sentraal tot die skep van welvarende landelike ekonomieë. Tydens Landbouweekblad en Senwes se Oplossings vir SA se Platteland-konferensie wat in Februarie op NAMPO Park aangebied is, was dit opmerklik hoeveel van...

Are your farmworkers trained in the responsible use of pesticides?

Crop protection is a vital pillar in the continuous pursuit of our producers to provide enough food for the growing population, but it should not pose a risk to human health or the environment....

Hulle neem die tuig op

Dit was John C. Maxwell wat geskryf het: “Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom.” Met die vele uitdagings wat landbou tans moet trotseer is die keuse van...

LATEST EDITION