Graansake van toekoms onder loep geneem

Die uitvoer van landbouprodukte is een van die wei­nige middele wat steeds ’n positiewe bydrae tot groei in Suid-Afrika se ekonomie maak. Graan is ’n integ­rale deel binne die waardeketting van landbou en help...

Gideon Koegelenberg: winsgewendheid die spil waarom alles draai

Gideon Koegelenberg, een van die Graanprodusent van die Jaar-finalis­te van 2022 en sy vrou, Melanie, boer in die Makwassie-omgewing op beide hoë-, medium- en laepotensiaalgronde. Hulle boerdery bestaan uit ’n saaikomponent waar mielies, sojabone...

Everyone’s contribution needed to create an inclusive sector

Despite the fact that the Agricultural Development Agency (AGDA) was launched just before the onset of the Covid-19 pandemic in 2020, it was making strides in supporting an inclusive farming sector in South Africa....

Farmers get a boost with new finance scheme

The minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, launched a R3,2 billion blended finance scheme (BFS) with Land Bank to assist farmers. The programme will be implemented over a ten-year period. The...

Bepaal die werklikheid en neem realistiese besluite

Graanprodusente in die somersaaistreke het in die laaste paar produksiejare oor die algemeen besonder goeie reën ontvang. Hierdie reënval het veroorsaak dat die graanopbrengste uiters goed was. Produksiepraktyke het ook die afgelope klompie jare ongekende...

Determining the rental value of land

How does one determine the value of rental land? This is one of the most common questions asked in the agriculture sector today. There is not just one answer to this question either. Usually,...

The ideal business entity for farming operations

Agriculture is a vital sector of the South African economy, contributing significantly to employment and gross domestic product (GDP). However, producers often face numerous challenges, including climate change, market volatility, and regulatory requirements. One...

Forecasts point to development of El Niño in 2023

The Food and Agriculture Organisation of the United Nations (FAO) warned in its latest report, published on 26 April 2023, that the climate phenomenon known as El Niño is expected to return in 2023....

Graderingsproses sloer steeds

Graan SA het oor die afgelope vyf jaar sy lede deurlopend op hoogte gehou rakende die grade­ringsveranderingsproses vir mielies. Na baie gesprekke en navorsing het die bedryf in 2021 konsensus bereik en ’n gesamentlike...

Verklaar lone betyds om boetes te vermy

Op 13 Februarie 2023 het die Direkteur-Generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid­ aangekondig dat die jaarlikse lone elektronies vanaf 1 April 2023 tot 31 Mei 2023 verklaar moet word. Dit sluit lone...

LATEST EDITION