Illegal land use and occupation of farmland a major concern
Unlawful occupation and use of land are a serious problem affecting all South Africans. According to the latest housing data from the Department of Human Settlements, there are 4 297 informal settlements across the...
Maize technology research enhanced through Maize Trust bursaries
The Maize Trust bursary scheme is a financial support scheme that is aimed at providing funding for students pursuing undergraduate and postgraduate studies in the field of maize technology in South Africa. Grants are...
Opgeleide ambagslui gesog op plase
Geakkrediteerde, gekwalifiseerde ambagslui is ’n onontbeerlike deel van ’n suksesvolle en volhoubare landboutoekoms. Om die waarheid te sê, al hoe meer internasionale en Suid-Afrikaanse regeringsleiers en ekonome praat oor die noodsaaklike rol van ambagsvaardighede...
New bachelor’s degree in food systems at Kovsies
Food systems are central to our existence and have far-reaching impacts, including human health and well-being, economic and social development, and environmental sustainability. The role of food systems is increasingly recognised because of its...
Geen keer aan Reitz Landbou-akademie
Reitz Landbou-akademie is soos ’n windpomp in ’n dor land – dit raak net groener en groener by dié akademie wat ’n inisiatief van verskeie rolspelers is om jongmense die nodige blootstelling, kennis en...
NUWE KURSUS lei BESTUURDERS vir GRAANDEPOTS op
Wanneer dit by grootmaatgraanhantering en -berging kom, speel ’n graandepotbestuurder ’n deurslaggewende rol. So ’n persoon is verantwoordelik vir die meganiese doeltreffendheid van die fasiliteit en die organisering en skedulering van die vloei van...
THINKING OF A DEGREE IN AGRICULTURE?
Studying agriculture offers a unique perspective on feeding a growing global population. Agricultural science explores farming from microcosm to macrocosm. It delves into ethical and environmental solutions for feeding the world.
It addresses environmental issues...
Bekendes kuier saam in die wit tent
Met kykNET as die nuwe hoofborg van die vroueprogram, is ’n paar bekende gesigte op die terrein van NAMPO Park opgemerk. Dames kon heerlik ontspan en saam met dié sterre in die groot wit...
ERVARING en VISIE laat veeprogram gedy
Drie dekades plus nog drie jaar – dit is hoe lank Wimpie Rossouw reeds die leisels by NAMPO se veekompleks en -program met besondere bekwaamheid vashou. As ’n mens die som maak, is dit...
Uitdagings lei tot BOEREPLANNE
Soos altyd was Graan SA, Omnia Nutriology en Landbouweekblad se Boereplanne-kompetisie ’n gewilde stopplek vir Oesdagbesoekers. Dit was vanjaar die 37ste keer dat dié kompetisie, waar vindingryke planne ten toon gestel word, aangebied is....














