Tyd vir nuwe kollektief is hier

Ons almal in Suid-Afrika is op die spreekwoordelike Titanic; ons weet die skip vaar in die verkeerde rigting en pyl op ’n ysberg af, want die kaptein is oorgerus en aan die slaap. So het...

Kompetisie toets genetika en tegnologie se uiterstes

Die doel van Graan SA se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie is om ’n platform daar te stel waarbinne graanprodusente teen mekaar kan meeding en terselfdertyd kan wys hoe harde werk en innoverende denke...

Kongres fokus op plaaslike groei in landbou

Die Agri SA-kongres wat op 13 en 14 Oktober in Pretoria gehou is, het plaaslike groei in die landbou asook die bedreigings wat groei kan belemmer, vanuit alle hoeke bespreek. Tydens die tweedagkongres is...

Agronomy day set to boost collaboration

A workshop was held on 18 August to bring local grain role-players together with an aim of getting an overview of the current status of agronomy-related research, brainstorming the future of agronomic research, and...

Dié eerste ekspo hier om te bly

Die 2022 NAMPO Alfa Lewendehawe-, Jag- en Buitelewe-ekspo is die eerste van vele meer skoue van dié aard. Die ekspo wat van 29 September tot 1 Oktober op NAMPO Park aangebied is, het oor...

Saad-spanleier opgewonde oor nuwe rol

Syngenta se saadafdeling in Afrika suid van die Sahara het ’n nuwe stuurman. Vanaf 1 Augustus vanjaar het Hendrik van Staden die stoel ingeneem as eenheidshoof vir die maatskappy se saadafdeling op die kontinent. In...

Wenners se wenslys vir ’n beter landbou-omgewing

Die meeste mense het drome oor hulle eie toekoms, dié van hul kinders en oor die omgewing waarbinne hulle werk en funksioneer. Omdat produsente meestal praktiese mense is, is die meerderheid van hulle drome...

Benut die kans om jóú held te vereer

Graan SA en John Deere begin in die Desember/Januarie-uitgawe van SA Graan/Grain ’n splinter­nuwe reeks waaraan lesers kan deelneem. Die My Hero-reeks gee lesers die geleentheid om hulle hero in landbou in die kollig...

Skoonheidsbederwe ’n NAMPO-nuutjie wat werk

Die skoner geslag is vanjaar tydens NAMPO Kaap behoorlik gepamperlang. Dit was nie net die bekende, leersame en prettige NAMPO-vroueprogram wat die dames tot rus gebring het nie. Nee, vanjaar was man- en vroulief...

Grondlose boerdery bied kontantopsies

Grondlose boerdery bied ’n sinvolle, ekonomies lewensvatbare opsie vir volhoubare produksie van winsgewende kontantgewasprodukte. Dit kan aanvullend tot graan- en lewendehaweboerdery wees en kleiner en grootskaalse kommersiële ondernemings help om die boeke te laat...

LATEST EDITION