N-bronne – kies reg vir beter saadopbrengs

Die keuse van ’n stikstofbron om as bemesting na die vestiging van kanola te gebruik, word beskou as ’n belangrike bestuursbesluit met potensiële ekonomiese implikasies. Omdat stikstof so ’n groot rol in die plant se...

Kanolasaad – wat produsente moet weet vir 2021

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se produksiekoste uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word uit Australië, Europa of Kanada ingevoer, met die gevolg dat die voorsiening van genoeg saad ’n uitdaging...

LATEST EDITION