Home LOCATION DIFFERENTIAL

LOCATION DIFFERENTIAL

Wat is die rede vir LIGGINGSDIFFERENSIALE?

Die hoofrede vir die ontstaan van termyn- of toekomsmarkte, soos Safex (nou CDM) en CBOT, is om risiko vir beide die koper en verkoper te verminder. ’n Produsent wat byvoorbeeld sonder verskansing mielies in...

SOJABOON-DIFFERENSIAAL: Hoe presteer die alternatiewe model?

31/01/2025 Die graanbedryf is besig om getransformeer te word. Dit volg nadat die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) in 2024 begin het om ’n innoverende alternatiewe liggingsdifferensiaalstelsel vir sojaboonkontrakte te toets. Hierdie loodsprogram, wat van Maart 2024...

Alternative diff-system closes in on physical market realities

10 December 2021 – Extensive research done by the Agricultural Economics Department of the University of the Free State has demonstrated that most of the issues experienced in the differential system can be accommodated...

Liggingsdifferensiaal – ’n nuwe benadering

September 2020 – Waarom is daar iets soos die liggingsdifferensiaal? Sommige rolspelers in die graan- en oliesadebedryf is van mening dat dit net ’n truuk van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) is om die prys...

Liggingsdifferensiaal – die pad vorentoe

15 Julie 2020 – Die liggingsdifferensiaal is sekerlik een van die mees kontroversiële onderwerpe in die plaaslike graan- en oliesademark. Die stelsel is reeds sedert die ontstaan van die vrye mark in werking, alhoewel daar...

LATEST EDITION