Bestuur grondversuring en gepaardgaande slaggate só

Moderne gewasverbouing plaas nie net druk op die produsent om volhoubaar te produseer nie, maar ook op die grond om te verseker dat produksie kan bybly met die enorme vraag na voedsel. Volhoubare voedselproduksie...

Hoe gemaak met grond na ’n uiters nat produksieseisoen?

Grond het in ’n versuiptoestand verkeer indien dit vir langer as 24 uur meer vog gehad het as wat die spesifieke grond se veldwaterkapasiteit is. Dit beteken dat die grond dan minder suurstof be­vat...

VERSTAAN DIE GROND OP JOU PLAAS

Grond bestaan hoofsaaklik uit minerale, lug, water en organiese materiaal. Die minerale fraksie kan uit verskillende groottes deeltjies bestaan. Deeltjies groter as 2 mm in deursnee word as gruis of rotsfragmente geklassifiseer en word...

Die feite vir 2024: Wat is in jou sak kunsmis, kalk of gips?

DIE KWALITEIT VAN BEMESTINGSPRODUKTE SPEEL ’N DEURSLAGGEWENDE ROL IN VOLHOUBARE GRAANPRODUKSIE. DIT BEÏNVLOED NIE NET OPBRENGS EN GRONDGESONDHEID NIE, MAAR OOK DIE PRODUSENT SE VERTROUE IN DIE LANDBOUVOORRAADKETTING. Die Kunsmis-en-Kalkprodukte-kwaliteitsverslag 2024, opgestel deur dr André...

FERTASA se ONTTREKKINGSYFERS nuttig vir bemestingsprogramme

Plante gebruik beide toegediende en grondverskafde plantvoedsel. In die bepaling van die plantvoedselbe­nodighede (uit bemesting) vir ’n sekere opbrengs, moet die bydrae wat deur die grond gelewer kan word ook in aanmerking geneem word....

Bemestingspraktyke is bepalend vir opbrengs

Een van die grootste uitgawes vir enige saaiprodusent is bemesting. Ruim tyd en geld word bestee aan masjinerie om by te bly met nuwe tegnologie, maar word genoeg tyd spandeer om die effektiwiteit en...

WHY PRODUCERS SHOULD ADHERE TO ACT 36

Food safety and safe production of agricultural products are very important. Act 36 of 1947 (Fertilizers, Farm Feeds, Agricultural Remedies and Stock Remedies Act) plays an integral role in facilitating this process in combination...

Wat is die ideale boerderystruktuur vir families wat saam boer?

Deel 2 Produsente word dikwels weens verskeie redes aanbeveel om in ’n ander regsentiteit soos ’n maatskappy handel te dryf. Die probleem hiermee is dat dit net die helfte van die storie is. Elke ondernemingsvorm...

Producers urged to stay alert for purple stain on soybeans

Soybean producers across South Africa are being urged to stay alert as reports are increasing of purple stain, a disease caused by Cercospora kikuchii, especially during the harvesting season. This disease, along with anthracnose,...

ANTHRACNOSE: a threat to dry bean production

In South Africa dry beans are produced by subsistence, small-scale, commercial and large-scale commercial farmers in the Free State, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, North West and Northern Cape. Types of dry beans produced include...

LATEST EDITION