DATA ON PRODUCER DELIVERIES compared to crop estimates

The matter of actual producer deliveries and the estimates provided by the Crop Estimates Committee (CEC) has always been a talking point and is, in some cases, still causing confusion within the industry. It...

Wat Graan SA se sorghumproewe vir 2023/2024 onthul

So aan die vooraand van ’n hele dekade se sorghumproewe, word daar nie net gekyk na die 2023/2024-seisoen nie, maar ook na die vorige agt seisoene op sekere van die lokaliteite. Graan SA se sorghumproefprojek...

Onkruiddoders – oordosering se skadelike gevolge

Onkruiddoders bied koste-effektiewe opsies vir on­kruidbeheer in veral gemeganiseerde gewaspro­duksiestelsels – ’n basiese vereiste wat produsente in kommersiële boerdery toenemend vooropstel. Behalwe vir koste-effektiwiteit van onkruidbeheer is daar die ewe belangrike vereiste dat gewasveiligheid nie...

Vooropkomsdoders – rook dit die pyp met onkruidbeheer?

Die kompleksiteit wat met die reaksie van vooropkomsdoders gepaard gaan, asook die noodsaaklikheid van reënval om die produk in die grond in te was en beskikbaar te stel vir opname deur onkruidsade, kan daartoe...

Observations from sunflower and soybean disease surveillance

Disease surveillance is critical to early disease detection for timely reporting and appropriate decision-making. Annually, the sunflower and soybean national cultivar trials (NCTs) are planted, maintained, harvested, and evaluated by the Agricultural Research Council-Grain...

SELEKSIEDRUK beïnvloed effektiewe beheer van PLAAGINSEKTE

Insekplae is al teenwoordig sedert die begin van landbou en produsente het van die vroegste tye nuwe maniere gesoek om landboukundige plae te beheer. Van die eerste chemiese plaagdoders wat ontwikkel is, was ’n...

GROEN PITTE se effek op PERS VAN SOJABONE

Groen sojabone is bone wat geoes word voordat hulle ten volle volwassenheid bereik het. Dit kan ’n noemenswaardige impak op die sojaboonekstraksieproses hê, veral as daar gekyk word na olie- en proteïenekstraksie. Hier is ’n...

As bure mekaar aanvat oor wegdrywing van onkruiddoder

Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika van 1996 gee vir elke burger die reg op ’n omgewing wat nie vir hom/haar benadeel of sy/haar ekonomiese aktiwiteite benadeel nie. Dit beteken in eenvoudige terme...

Spuitpunte se effektiwiteit wissel, toon onlangse evaluering

Die blaredak (canopy) van ’n gewas maak dit moeilik vir chemiese middels om die teikenareas te bereik. Heelwat werk is al gedoen om hierdie probleem die hoof te bied. ’n Onlangse ondersoek is in...

Transboundary pest detection – navigation strategies for SA

Grain production constitutes a critical component of agriculture, providing sustenance and economic stability to many countries, including South Africa. With that said, it is no secret that the industry faces significant challenges from pests...

LATEST EDITION