Robuuste groentjie “onttroon” berugte peulaalwurm
Dit het alles begin met ’n siek grondboonplant waarvan daar eintlik net foto’s geneem moes word om peulaalwurmskade te illustreer… Dit is die jaar 2016 en Suid-Afrikaanse nematoloë is op die punt om ’n...
Two new cultivars added to varietal list
It is the time of year again to share the national groundnut cultivar trial results of the Agricultural Research Council (ARC). Registered and breeding line varieties were again under investigation. New accessions that were...
Everything you need to know about the 2023-2033 BFAP Baseline
The BFAP Baseline holds a prominent place on the agricultural calendar and celebrates its 20th anniversary this year. This annual report offers a comprehensive perspective on agricultural production, consumption, prices, and trade in South...
Plant breeding innovation opens new doors
Global food security demands the development of innovative technologies and breeding techniques to develop improved crops that can increase and secure food production on arable land available for agriculture without increasing the use of...
Fusarium-aarskroei: Kultivarweerstand en swamdoders ’n wenspan
Deel 3
Kultivarweerstand is die mees ekonomiese en volhoubare benadering tot die beheer van aarskroei. Daar bestaan egter geen enkelgene wat ’n hoë vlak van weerstand teen aarskroei verleen nie, soos wat die geval is...
Drie in ’n ry vir sonneblomprodusent
As plaasbestuurder van FP van Rooyen Boerdery naby Lichtenburg, kon Gawie du Plessis breëbors op die verhoog stap tydens die Groei vir Goud-opbrengskompetisie se prysuitdelingsgeleentheid om vir die derde agtereenvolgende jaar as die sonneblomkoning...
Stel visier wyer, meen jong produsent van KZN
Na ’n paar jaar van wik en weeg is Kobus Louw van Paulpietersburg in KwaZulu-Natal vanjaar deur sy vrou en saadagent oorgehaal om vir die Groei vir Goud-opbrengskompetisie in te skryf – ’n besluit...
Opbrengskompetisie was ’n goeie leerskool
Joppie Fourie van Makwassie was vanjaar die wenner in die afdeling vir sojaboonverbouing in die Noordwes-provinsie in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Dit was die eerste jaar wat hy ingeskryf het. Fourie het op aandrang...
Wees altyd gereed met ’n plan
Die uitdagende 2022/2023-seisoen het nie vir Jaques Hattingh van CJ Hattingh Boerdery in die Bethlehem-distrik daarvan weerhou om ’n nuwe sojaboonopbrengsrekord aan te teken nie.
Dit was die eerste jaar wat Hattingh aan die Groei...
Belê in jou grond
In die afdeling vir sojabone wat onder besproeiing verbou word, het Jan van Heerden van Hartswater vanjaar weer in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie met die louere weggestap. Verlede jaar het hy hierdie afdeling gewen...