Landbouskrywers besoek Graan SA voorsitter
February 2018
ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA
Die 40ste Landbouskrywers SA-toekenningsfunksie het op Vrydag, 10 November verlede jaar, in Bloemfontein plaasgevind. As deel van dié belangrike gebeurtenis het ongeveer 20 landbouskrywers onderweg na die funksie, éérs...
Bly jy by…of mis jy iets?
February 2018
Alzena Gomes, skakelbeampte, Graan SA
Graan SA is opgewonde om die afhandeling van die organisasie se “nuwe” en opgekikkerde webwerf aan te kondig. Die opgedateerde webwerf bevat navigasieveranderinge met aftrek-spyskaarte vir beide die lessenaar-...
Significant progress for smallholders in CA
January 2018
ERNA KRUGER, director, Mahlathini Development Foundation and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA
One of the main aims of the Conservation Agriculture (CA) Farmer Innovation Programme (FIP), which is implemented by Grain...
Japannese kom steek kers op
January 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
Publication: January 2018
Section: Grain SA
Graan SA ontmoet die nuwe Agri SA-span
January 2018
ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA
Publication: January 2018
Section: Grain SA
Farmer Development Programme partners invest in food security
January 2018
JANE MCPHERSON, manager: Farmer Development, Grain SA
Grain SA has been involved in farmer development since its inception in 1999 and the relevance of this programme has increased over the years.
Because of the political...
Luister en kyk versigtig om jou
December 2017
Ek wil vanjaar se Kersboodskap neem uit wat ons in Lukas 24:13 - 35 by die Emmausgangers kan leer. Jy kan wel argumenteer dat dit met Jesus se kruisiging te doen het en...
Graan SA netwerk wyd en syd
December 2017
ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA
Die laaste paar maande van 2017 was baie bedrywig vir die Graan SA-span wat wyd en syd boeredae bygewoon – en selfs ‘n plaaslike gholfdag ondersteun het.
Die Graan SA/Bothaville...
Dié skoene moet jy dra
December 2017
Respek is een van die hoekstene van enige samelewing en respek is ook die kern van die oplossing van ons land. Maar wat ons van respek verstaan, skiet soms ver tekort.
Respek word deur...
Boeredae fokus op behoeftes
December 2017
LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA
Graan SA se Wes-Kaapse Landbou-ontwikkelingsafdeling het op 16 Augustus en 4 September onderskeidelik twee suksesvolle boeredae by Langgewens Proefplaas en AB InBev (voorheen SAB) op Caledon aangebied.
Die opkoms van...