Meer as net ‘n skou
August 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
NAMPO is ‘n huishoudelike naam en in die landbougemeenskap sien almal uit na dié datum in die jaar wanneer die Graan SA NAMPO Oesdag plaasvind. In...
Kry jou toekomstige NAMPO- kaartjies op dié lidmaatskapskaart
August 2018
ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA
Graan SA is trots om ‘n unieke digitale lidmaatskapskaart, eksklusief vir Graan SA-lede, bekend te stel. Jou lidmaatskapskaart sal slimtegnologie gebruik en ons die geleentheid bied om beter, direk...
Hanekom vat nou voor by Ouditkomitee
August 2018
MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker
Graan SA se Ouditkomitee het onlangs ‘n nuwe voorsitter, mnr André Hanekom, aangestel. Dié voormalige besturende direkteur van Pioneer Voedsel dien ook op verskeie privaat maatskappye se direksies, asook twee genoteerde...
EXPERTS in anything…were once beginners Grain SA Internship Programme in partnership with DRDAR
July 2018
SINELIZWI FAKADE and LUKE COLLIER, Farmer Development co-ordinators, Grain SA
It was the old American President, Benjamin Franklin, who wrote, ‘Tell me and I forget. Teach me and I remember. Involve me and I...
NAMPO-visier ingestel op effektiwiteit met tegnologie
May 2018
JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain
Die NAMPO Oesdag 2018-enjin staan in die wegspringblokke en dreun in gereedheid op dié toonaangewende landbouskou wat op 15 tot 18 Mei buite Bothaville aangebied word.
Met nagenoeg 740 uitstallers...
Werkgroep besoek nuwe wêreldklas tegnologiesentrum
March 2018
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
Die Produksie/Insetwerkgroep van Graan SA het sy laaste vergadering vir 2017 by DuPont se nuwe wêreldklas tegnologiesentrum buite Delmas gehou.
Van die belangrike sake wat tydens die werkgroepvergadering bespreek...
Waar staan Graan SA se heffings?
March 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
Graan SA is ‘n produsente-organisasie wat gedeeltelik deur sy lede se heffings befonds word. Die heffings word op ‘n vrywillige basis betaal en nie op...
Ontmoet ons nuwe rekenmeester
March 2018
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE
Graan SA se Finansiële Dienste-afdeling het in Januarie vanjaar ‘n nuwe toevoeging tot die span verwelkom toe Roslynne Carelse as finansiële rekenmeester by die organisasie aangesluit het.
Die gebore en getoë Vrystater...
NAMPO kom Wes-Kaap toe
March 2018
TOIT WESSELS, assistentbestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA
Graan SA en Bredasdorp Mega Park NPC het ‘n samewerkingsooreenkoms geteken om ‘n landbou- en nywerheidstentoonstelling te Mega Park NPC op Bredasdorp van 12 tot 15...
Mentorship ‘Bringing light into darkness’
March 2018
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team
We cannot build our own future, without helping others to build theirs.’ This statement by Bill Clinton, the 42nd president of the United States of America, is an accurate summary of...