LNR-KGI registreer splinternuwe droëlandkoringkultivar
March 2015
ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, 'n Instituut van die LNR-Veldgewasdivisie
Shingwedzi is ‘n splinternuwe droëlandkoringkultivar wat deur die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) geregistreer is vir vrystelling in die somerreënvalstreek. Hierdie kultivar volg kort op die hakke van Koonap...
Koedoes: A flagship irrigation wheat cultivar for the ARC-SGI
March 2015
KIM COETZEE (Stellenbosch), WIMPIE DU TOIT (Vaalharts) and ANDRÉ MALAN (Bethlehem), ARC-Small Grain Institute
As majestic as a Kudu bull in the wilderness – this is Koedoes, the new cultivar in the ARC-Small Grain...
Inset-oorsig
March 2015
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
Wintergraan- en kanolasaadpryse vir 2015
Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik jou belangrikste inset wees. Die...
In the spotlight: Sorghum seed production by smallholder farmers
March 2015
NEMERA SHARGIE, ARC-Grain Crops Institute
To achieve food security for the poor at household level, smallholder farmers should be supported to increase food production. Smallholder farmers grow food to directly feed their households; if...
Funksionele vleisbeesvoerkrale
March 2015
ELMARIE STOLTZ, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese
Vir die suksesvolle, volhoubare produksie van beesvleis is voldoende pasgemaakte fasiliteite nodig. Hierdie fasiliteite moet die bestuur van die stelsel vergemaklik, effektiwiteit verhoog en arbeid tot ‘n minimum beperk.
Fasiliteite...
Dowwe sonneblompitte van die afgelope seisoen bly ‘n raaisel
March 2015
ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse
Die 2013/2014-seisoen het almal verras. Sekere dele het die welbekende midsomerdroogte ondervind, maar uiteindelik het dit goed gereën. Sonneblom wat onder die droogte deurgeloop het, het bykans sonder uitsondering...
Beskerm jouself deur gesertifiseerde saad aan te koop
March 2015
EDDIE GOLDSCHAGG, tegniese bestuurder, SANSOR
Die opbrengspotensiaal van ‘n gewas, ongeag die omgewingstoestande en verbouingspraktyke, is nou gekoppel aan die variëteit wat aangeplant word – nie net die aanpasbaarheid van die betrokke variëteit by...
Grondboonverwerkers funksioneer voortaan ook as invorderingsagente
February 2015
HANS VAN DER BERG, ledebemarking en kommunikasiebeampte, Graan SA
Sedert die instelling van die bedryfsheffing het Graan SA ooreenkomste met verskeie landboubesighede en ander graanafnemers aangegaan waarvolgens hierdie instansies, teen ‘n agentskapsfooi, as invorderingsagente...
Grondbone: Hoekom heffing betaal?
February 2015
FRANS MINNAAR, voorsitter: Grondbone Spesialiswerkgroep, Graan SA
In die westelike dele van die graanproduserende streke, speel grondbone ‘n belangrike rol as alternatiewe gewas en hou dit wisselbouvoordele vir produsente in. Alhoewel die totale gemiddelde...
Februarie in die grondboonland
February 2015
LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse
Met die grondboonaanplanting wat relatief vroeg afgehandel is aan die begin van die seisoen, behoort meeste van die grondbone nou al die twee en ‘n half maande groeitydperk bereik...