ERDWURMS – onlosmaaklik deel van grondinteraksies

July 2016 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom   Charles Darwin, bekend vir sy werk op natuurlike seleksie, het die volgende te sê gehad oor erdwurms: “Dit is te betwyfel of daar baie ander diere is wat...

Effektiwiteit van KAN teenoor ureum by mielies – verskillende tye van toediening en onder...

July 2016 ERIK ADRIAANSE, bestuurder: Produkontwikkeling en Tegniese ondersteuning, Sasol Stikstof (N) word normaalweg onder relatiewe hoë reënval beter benut wanneer dit later toegedien word – teen vier tot agt weke na-plant – vergeleke met voor-planttoedienings...

Die fisiese eienskappe van kunsmis: Watter vrae moet jy vra?

July 2016 JOHANN PEEK, direkteur: Tegnies en Produksie, Omnia Kunsmis en VOSSIE WILSNACH, bestuurder: Chemtech, Omnia Kunsmis   Met die heersende uitdagende landboutoestande, is die versoeking om die goedkoopste insette te bekom, groter as ooit tevore. Die...

Breedwerpige voor-planttoediening van kunsmis neem al hoe meer toe

July 2016 RENIER BOTHMA, landboukundige: Opbrengsverbeteringstelsels, Kynoch Die toenemende styging in arbeidskoste, massahantering van kunsmis en verkorte planttyd – veral waar groot oppervlaktes geplant moet word – het veroorsaak dat die voorplantuitstrooi van kunsmis toegeneem het. Breedwerpige...

2016 se oes- en kunsmisprysverhouding is gunstig

July 2016 HANS LOMBARD, namens Fertasa Die huidige oes/kunsmis-prysverhouding is gunstig vergeleke met dié van die vorige seisoen en behoort die vraag na kunsmis gedurende die 2016/2017-plantseisoen te kan ondersteun, het mnr Adriaan de Lange (voorsitter:...

‘n Kykie na agro-prosessering in Suid-Afrika

June 2016 PIET SNYMAN en THERESA SIEBERT, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Definisies Prosessering Die “proses” is die “intelligente” aksie wat plaasvind om rou produkte/materiaal te verander na bruikbare eindprodukte. Prosessering word omskryf as logiese opeenvolgende aktiwiteite wat vervat word...

Wees bedag op DIÉ SLAGGATE

June 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker 'n "Waardetoevoegingsplan" klink altyd goed – tot dit begin skeefloop, dan is dit 'n groot en duur gemors wat die bestaande besigheid maklik groot skade kan berokken. Om 'n...

Bearish for too long: A brief review of domestic and global wheat market fundamentals

May 2016 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz South African wheat producers are approaching the planting season, with the National Crop Estimate Committee expected to release the planting...

The effects of a possible downgrade on South Africa

May 2016 SHAWN PHILLIPS, research analyst: Glacier by Sanlam A lot has recently been said in the media regarding the possibility of whether South Africa will be downgraded to ‘junk status’ by the respective rating agencies,...

Prysrisikoverskansing op Safex in ‘n neutedop

May 2016 SUSARI GELDENHUYS, Senwes Graanmakelaars Sedert die deregulering van die Suid-Afrikaanse graanmark in 1996 en 'n dramatiese verhoging in prysvolatiliteit, speel die verskansing van prysrisiko toenemend 'n groter rol by verskeie rolspelers. Baie onsekerhede bestaan...

LATEST EDITION