As die Goliats van insetmaatskappye mekaar oorneem…

November 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die afgelope jaar is gekenmerk deur groot inset maatskappye wat saamsmelt of wat ander maatskappye wil uitkoop. Dit kan ‘n hoë konsentrasie van insetmaatskappye tot gevolg hê. Konsentrasie...

Wat is die status quo met koolstofbelasting?

November 2016 HEINZ MEISSNER, adviseur vir die veebedryf Dit is die verantwoordelikheid van die Departement van Omgewingsake (DvO) om die land se kweekhuisgasvry stelling op ‘n gereelde grondslag te rapporteer. Die rapportering is aan die United...

Rek jou rande met veranderlike spoed-aandrywingstelsel vir spilpunte

November 2016 MARCILL VENTER, Departement Landbou-ekonomie: Universiteit van die Vrystaat Suid-Afrika het die afgelope paar jaar abnormale toenames in elektrisiteitstariewe beleef. Die toename in elektrisiteitstariewe skep ernstige probleme vir besproeiingsprodusente omdat hulle van elektrisiteit afhanklik is...

Ondergrondse dreinering vir gesonde grond en gewasproduksie

November 2016 FELIX REINDERS, LNR Instituut vir Landbou-ingenieurswese Kunsmatige ondergrondse dreinering in die landbou is ‘n praktyk waardeur die natuurlike dreinering verbeter word. Dit word al vir baie jare in die wêreld beoefen. In Suid- Afrika...

Is Sonkrag ekonomies lewensvatbaar?

November 2016 PHILIP OLIVIER, Olivia Energie-oplossings Sedert die beurtkrag van 2008 en die Eskom-tariefstygings daarna het Suid-Afrikaners toenemend bewus geword van die koste van elektrisiteit. Daarmee saam het die wêreldwye klem op klimaatsverandering en die negatiewe...

How coal mining in Mpumalanga threatens food security

November 2016 VICTOR MUNNIK, Society, Work and Development (SWOP) Institute, University of the Witwatersrand Over the past three years, I have been doing research into the impact of coal mining on the Mpumalanga Highveld. In this...

Grondverdigting, die stille vernietiger van oeste

November 2016 MARTIENS DU PLESSIS, bestuurder: Presisieboerdery, NWK Grondverdigting is naas grondversuring en onkruiddruk, steeds een van die grootste enkele oorsake van verlaging in graanopbrengste. Dit kom algemeen in sand- en leemgronde wat onder graanproduksie is,...

Wat is ensoötiese beesleukose?

October 2016 JAN DU PREEZ, besturende direkteur: Institute of Livestock Technology en veterinêre spesialis in Volksgesondheid Saamgevat Ensoötiese beesleukose is tans een van die grootste – indien nie dié grootste uitdaging nie – van Suid-Afrika se melkbedryf....

RPO sit koppe bymekaar by kongres

October 2016 GERHARD SCHUTTE, Rooivleisprodusente-organisasie Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se nasionale kongres en konferensie het onlangs op Parys in die Vrystaat plaasgevind. Tydens die kongres is mnr Koos van der Ryst van die Noord-Kaap as nuwe...

Meer oor die Ebolavirussiekte

October 2016 JAN DU PREEZ, besturende direkteur: Institute of Livestock Technology en veterinêre spesialis in Volksgesondheid In kort Die virus word na die mens deur direkte kontak met wilde diere en vrugtevlermuise oorgedra en versprei dan in...

LATEST EDITION