Wees heeljaar aktief in jou lande

Danie Bester Volgens die Nasionale Oesskattingskomitee is die nasionale gemiddelde opbrengs vir geelmielies 6,66 t/ha. Danie Bester van Balfour het egter die doelpale geskuif en 14,11 t/ha op droëland behaal met die geel baster, DKC74-26R....

LATEST EDITION